“Met hierdie soort onderwerpe en materiaal moet jy dit eers filter en seker maak van wat jy sê en wat jy dink voordat jy dit in die openbaar deel.”
Alles vir Woensdag 17 November 2021
Theuns Jordaan oorlede
Die sanger Theuns Jordaan is Woensdag in die ouderdom van 50 oorlede.
Moord op SA dokter in Kanada: Beskuldigde sterf voor verhoor
Dit het intussen aan die lig gekom dat die beskuldigde die moord glo uit wraak gepleeg het.
Stakende munisipale werkers kry hul sin
“Kriminele is weer in diens gestel asof daar niks gebeur het nie,” sê ’n inwoner van Middelburg in Mpumalanga.
Resep: Aarbei-mousse
‘n Heerlike somernagereg met regte aarbeie én aarbeilikeur.
Onafhanklike fliek debuteer in Labia-teater
“Die reisiger” handel oor twee korrupte polisiemanne wat ʼn diamantdief probeer beroof.
‘Rower’ skiet homself per ongeluk raak
Die beweerde rower het glo reeds ʼn ander man geskiet voordat hy probeer vlug het.
Eskom: Beurtkrag, kragstasieprobleme en verlies aan kundiges
Volgens De Ruyter is dit duidelik dat nuwe kragstasies nie na wense presteer nie en dat die probleme met die konstruksie van die stasies verband hou.
Bejaarde in hospitaal ná plaasaanval
Die slagoffers is na bewering met ’n pyp aangerand en gedwing om hul kluis oop te sluit.
Laerskoolleerder voor skool gegryp
Die kind is glo deur drie mans ontvoer terwyl sy in ʼn ry voor die skool gewag het om teen Covid-19 ontsmet te word.
Video: Jaco Wolmarans gesels oor ‘Ivoor’
In “Ivoor” beweeg Tex Texeira terug op dodelike spore.
Gedig: Nog in my laaste woorde
“Nog in my laaste woorde sal jy wees,
nog in die laaste skeemring van my dink.”
Jagliefhebbers slaan af vir HelpJag
HelpJag se drie ambassadeurs, Bakkies Botha, Adam Tas en Appel, is van die bekendes wat Woensdag 24 November by die Woodhill-gholflandgoed in Pretoria gaan afslaan om geld vir HelpJag in te samel.
Suretha ‘praat bog’ oor Leon
“Suretha was eerder die manipulerende een. Leon was ʼn liefdevolle man en pa wat nooit sy hand vir enigiemand sou lig nie.”
Tragedie tref bekende rugbyspeler se gesin
“My hart is stukkend, stukkend, stukkend. Bid asseblief vir Jannie en sy familie, asseblief.”
Video: Dowe pa verstom toe eenjarige vir hom tolk
ʼn Pa, wat gehoorgestremd is, het ʼn ongelooflike oomblik gedeel toe sy peuter vir die eerste keer vir hom getolk het.
Dorette tevrede met haar Afrikawenners
“Die toernooi het my die perfekte geleentheid gebied om nuwe kombinasies uit te toets en meer spelers internasionale blootstelling te gee.”
VBS-skandaal: Munisipale bestuurder in hof
Die voormalige munisipale bestuurder van Mahikeng het na bewering vergoeding ontvang om R92 miljoen van die munisipaliteit se geld in VBS Mutual Bank te belê.
Klag van poging tot moord teen Len Cloete se skieter
Hoewel die bloeding op Len Cloete (59) se brein glo intussen bedaar het, is hy steeds kritiek en in ʼn koma.
Verpleegsters as sterre vereer
“Hierdie wonderlike voorsteliniewerkers verdien eindelose waardering en ondersteuning vir hulle onbaatsugtige toewyding.”