Beurtkrag sal weer van Woensdag af toegepas word weens die kragnetwerk wat onder druk is.
Alles vir Woensdag 17 November 2021
Reuseskilderye vir monument begin
ʼn Omvangryke kunsprojek wat berge en bergreekse tydens die Groot Trek uitbeeld het pas in Pretoria begin.
Vrou skenk lappoppe vir slagoffers van geweldsmisdaad
Tannie Agnes Meyer (94) van Pretoria se hande staan op haar rype ouderdom vir niks verkeerd nie.
Wiele2Wiele ry met Peugeot se nuwe bakkie
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Peugeot Landtrek-bakkie, beleef die ‘Meester van Afrika’ met Toyota se Land Cruiser 300 en hou kompetisie met die Toyota Rav4 Hybrid.
‘Nêrens, Noord-Kaap’ episode 12: ‘Hallo Mamma, hierdie is Suzette’
“Hy het haar weggejaag, Frans. Ons ma”.
Woorde van wysheid voor jy die koshuiswêreld betree
Studente van die Isa Dameskoshuis in Pretoria deel woorde van wysheid aan jong damestudente wat op pad is na tersiêre studies en die koshuislewe.
Ontvoerde non by huis ná meer as vier jaar
Die non en vyf ander mense, onder wie ʼn Suid-Afrikaner, is in 2017 deur djihadiste in Mali ontvoer en aangehou.
Prokureur skuldig wat vrou verkrag, aanrand
Die man het in die hof erken dat hy dit geniet het om na gewelddadige pornografiese materiaal te kyk en dat hy dan van die gewelddadige seksuele dade op sy vrou uitgevoer het.
Wen: Spoegwolf hou fees op Loftus Park
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Spoegwolf se Ruiters van die Kaap-fees by Loftus Park op Saterdag 4 Desember.
Weermaglede glo omgekoop by grenspos
Dié weermaglede het glo omkoopgeld op dié grenspos aanvaar van diegene wat die land onwettig wil binnekom.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle in Gauteng
Teen Dinsdagaand is 262 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Gedagte vir die dag: Liefde wat verflou
Ek onthou nog die toewyding van jou jeug, toe julle soos ’n jong bruid was wat My liefgehad het. Julle was toe bereid om My deur die dorre woestyn te volg. (Jeremia 2:2)