“Om die jong aspirantskrywers daar te sien floreer, was geweldig spesiaal.”
Alles vir Donderdag 18 November 2021
Nog ʼn verdagte vas ná moord op PE-ma
Nog ‘n verdagte is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die moord op Vicki Terblanche (42).
‘Laat rentekoers onveranderd; dereguleer brandstofprys’
“Die besluitnemers mag dalk gedruk voel om die rentekoers te verhoog, maar ons moet in ag neem dat die meeste faktore wat die VPI opstoot ekstern is.”
‘Hy is vir ons gegun,’ sê pa ná Theuns Jordaan in sy slaap sterf
Jordaan sou Woensdagoggend weer vir toetse gegaan het, maar dit blyk of hy in sy slaap by sy huis in Pretoria dood is.
Een van dié vier kandidate dalk nuwe hoofregter
Pres. Cyril Ramaphosa het vier moontlike kandidate vir oorweging van die pos van hoofregter aan die Regterlike Dienskommissie (RDK) en aan die leiers van politieke partye in die parlement voorgelê.
Covid-19: Vierde vlaag dalk minder erg
Die Suid-Afrikaanse Covid-19-modelleringskonsortium (SACMC) het ʼn verslag uitgereik waarin moontlike scenario’s rakende ʼn vierde vlaag in Suid-Afrika uiteengesit word.
Gedagte vir die dag: Liefde wat nooit verflou nie
Lank gelede reeds het die Here dit aan ons bekendgemaak: “Ek het jou lief met ’n liefde wat nooit ophou nie. Ek trek jou met troue liefde na My toe.” (Jeremia 31:3)