“Die afgelope twee jaar het ons mense verskriklik baie swaarkry beleef en ons wou graag ʼn paar Kersliedjies uitreik om mense se gemoed te lig en hulle in die stemming van Kersfees te kry.”
Alles vir Vrydag 19 November 2021
Tragiese ongeluk stuit nie LLB-student se groot droom
Weens die aard van hulle beserings het sy ma en kleinsussie se mediese onkoste uiteindelik meer as R1 miljoen beloop.
Verdagtes in Horner-moordsaak dalk privaat vervolg
ʼn Getuie het glo Donderdag op die nipper van deuntjie verander.
Covid-19-inentings in Springs ‘net soutwater’
“Die pasiënte se gesondheid word nie deur die soutoplossing in gevaar gestel nie.”
Hollywood: Paris Hilton haal kansel; fliek oor tennissusters wys binnekort
Will Smith vertolk die rol van Richard Williams en daar word reeds gefluister dat dié rol hom moontlik ʼn Oscar-benoeming kan besorg.
Bewyse van sabotasie by Eskom ingewin
Indien boosdoeners se plan sou slaag, sou Suid-Afrika moontlik na fase 6-beurtkrag toe moes skuif.
AB pak kolf vir oulaas weg
“Dit was ’n ongelooflike reis, maar ek het besluit om my uittrede aan te kondig,” het AB de Villiers in ’n verklaring op sosiale media gesê.
Afrikaanse skole minder, maar groter
Die getal Afrikaanse skole in Suid-Afrika het met 15% afgeneem, tog is daar nie ʼn soortgelyke afname in kinders wat in Afrikaans wil leer nie.
Weermag se rantsoene bederf
Die rantsoenpakke is glo bó die vereiste maksimum temperatuur gestoor.
OVK moet EFF, ANC se partyfinansiering bekyk
Slegs ses partye het skenkings van meer as R100 000 by die Onafhanklike Verkiesingskommissie verklaar.
Video: Bees sit vas op waterglybaan
ʼn Bees in Brasilië het onlangs van ʼn plaas ontsnap en op ʼn waterglybaan by ʼn nabygeleë oord beland.
Verdagtes in ongeluk tydens jaagtog
Die insittendes was glo in besit van dwelms en het probeer om die polisie te ontduik.
Hofsaak vreet aan Senekal-sakeman
“Ek gaan eerder dood as om tronk toe te gaan.”
Bring hierdie Kersfees hoop vir vervolgde Christen-kinders
Baie kinders in die vervolgde Kerk ken nie die vreugde van ʼn Kersboom en geskenke op Kersdag nie, en kan nie op dié dag sorgeloos speel en lag nie. Jy kan dié Christen-kinders met ʼn finansiële Kersgeskenk seën.
Resep-video: Koffie-en-kondensmelkroomys
Daar is altyd ʼn goeie verskoning vir ʼn lekker koppie koffie. Met hierdie resep kan jy jou koffie op ʼn warm somersdag óók geniet.
Video: Wilna Adriaanse gesels oor ‘Vlug’
Hoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie? Wilna Adriaanse het met Phyllis Green oor haar jongste roman gesels.
Handwerk: Kom sit gerus
Jy kan ʼn gewone seilsak met ʼn intrekkoord verander in ʼn leeskussing wat jy sommer ook as ʼn lekker sak vir jou boeke kan gebruik.
Pikkewyne dalk bedreig ná oliestorting in Algoabaai
Daar heers groot kommer dat die olie die St. Croix-eiland kan bereik – die tuiste van sowat 1 500 Afrika-pikkewynbroeipare.
Man vermoor vrou met dwelms in pap
’n Man van Michigan in die VSA wat daarvan aangekla word dat hy heroïen in sy vrou se pap gegooi het, is Woensdag skuldig bevind…
Verdagte wat hom as polisie voordoen wéér vas
Die verdagte is voorheen vasgetrek toe hy ʼn metropolisie-uniform gedra het toe hy ‘n koeriervragmotor in Mooinooi, Noordwes, probeer kaap het.