Die foto’s slaag egter steeds nie daarin om almal gerus te stel oor Peng Shuai se welstand nie.
Lees meerAlles vir Sondag 21 November 2021
Kreefduiker sterf by Bettiesbaai
Die kreefduikseisoen het op ʼn hartseer noot begin.
’n Huis van hoop vir meisies
Na beraming is daar meer as tienduisend kinderprostitute in Johannesburg en dié syfer is aan die styg. Khanyi Motsa en haar span by Home of Hope help om dié kinders se toekoms van hopeloos na hoop te verander.
Alonso weer terug op die podium!
’n Seëvierende Lewis Hamilton het ook weer nader aan Max Verstappen op die jaerspunteleer gekruip.
Lede van publiek plunder opgeblaasde geldwa
Die polisie gaan tans beeldmateriaal van die misdaadtoneel na terwyl daar na die transitorowers gesoek word.
Internasionale oorsig: Biden-Jinping-beraad oorwinning vir China
Op versoek van die Amerikaanse regering het die presidente van die VSA en China aan ʼn virtuele beraad deelgeneem om die gespanne verhouding tussen dié twee wêreldmoondhede te probeer bylê.
Twee van taxi-vereniging dood ná koeëlreën
Die slagoffers se voertuig het nog geluier en was oortrek met koeëlgate toe dit by die T-aansluiting aangetref is.
‘Kontroletoetse’ benadeel dalk eksamengereedheid
Die departement van basiese onderwys het skole opdrag gegee dat leerders in gr. 10 en gr. 11 vanjaar slegs kontroletoetse skryf, eerder as vollengte eksamens.
Skieter brand los op mense in Jerusalem
“Daar was vanoggend ’n ernstige skietaanval in die Ou Stad van Jerusalem,” het Israel se eerste minister, Naftali Bennett, in ’n verklaring gesê.
Polisieman moet stiefpa se liggaam ‘teruggee’
Die oorledene se stiefseun het, in volle uniform, by die begrafnisondernemer opgedaag en sy stiefpa se liggaam geëis.
10/10 vir Whitehead
Sean Whitehead het ál tien paaltjies in ’n beurt laat spat en sy boulontleding van 10/36 is die naasbeste in Suid-Afrika se eersterangse krieketgeskiedenis.
Bainskloofpas was gesluit toe motor pad verlaat
Die Bainskloofpas naby Wellington was vir algemene gebruik gesluit toe ’n motor met vier insittendes Saterdagaand die pad verlaat en meer as 80 meter na benede…
Bloukransmonument in Trekroetetuin onthul
“Dit is ’n verskriklike ding wat daar gebeur het. In die Groot Trek was dit die grootste verlies aan lewens.”
Pa en seun gestraf oor renosterhoring, haaivin
Die twee Mosambiekers het boonop destyds omkoopgeld vir polisiebeamptes aangebied vir hul vrylating.
Rohde weer agter tralies
Jason Rohde sal hom nou na die Konstitusionele Hof wend om sy onskuld te probeer bewys.
Entrepreneurs toor goudmyn uit rommelhoop
Dié vier inwoners van Pofadder wil met die onderneming nie net hul dorp skoonhou nie, maar ook werk skep in die plaaslike gemeenskap.
Rugby: Wallis klop Aussies in omstrede stryd
Die Australiese afrigter, Dave Rennie, was briesend nadat die Rooi Drake met 29-28 gewen het.
Drie kinders sterf in Bainskloofpas-ongeluk
Daar is Saterdagaand ure lank gespook om ’n beseerde vrou tot bo by die pad te hys voordat sy na ’n hospitaal gehaas kon word.
Gholf: McIlroy trap stewig vas in Dubai
Suid-Afrika se Dean Burmester is stewig geplaas op 207 ná drie bestendige rondes van 69 en is byna verseker van ʼn yslike tjek.
Man verdrink in Silwermyndam
Die Silwermyndam in die Tafelberg Nasionale Park is Saterdag tydelik gesluit ná ’n verdrinking.