Paramedici het twee lewelose jong mans onder ’n boom aangetref.
Alles vir Sondag 21 November 2021
Nienaber: ‘Teleurstellend om in die doodsnikke te verloor’
Daar sal ongetwyfeld na die Bokke se stelskopwerk gekyk moet word. Om skoppe na die pale te verbrou en dan uiteindelik met een punt te verloor sal enige ondersteuner na die boegoebrandewyn laat gryp.
Rugby: Franse Hane slag All Blacks af
Die All Blacks is heeltemal onkant betrap deur die vlugvoetige Franse agterspelers.
Covid-19-statistieke: Effens meer gevalle as dag tevore
Die oorgrote meerderheid van nuwe gevalle is in dié digbevolkte provinsie aangemeld, gevolg deur die Noord-Kaap.
Pofadder se wonde nog rou
Die gras in die agterplaas van die egpaar se huis, waarop Leon met sy moordenaars gestoei het, is droog en verdor.
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Jou mond
Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe. (1 Petrus 3:15, Bybel in Afrikaans, 1983/1992)