Die stad waarsku dat inwoners hulle binnekort in die vierde Covid-19-vlaag kan bevind indien die nodige maatreëls nie gevolg word nie.Die Stad Tshwane sê ʼn kommerwekkende styging in Covid-19-infeksies oor die afgelope sewe dae is onder die stad se inwoners aangeteken.
Alles vir Maandag 22 November 2021
‘Kultuur moet verander om Eskom te red’
“Dit is byna onmoontlik om werknemers van ʼn staatsentiteit die trekpas te gee,” sê André de Ruyter.
Troeteldierfoto’s: Hier is al die wenners!
Baie geluk aan die wenners van ons troeteldierfotokompetisie!
ANC neem beheer van Nelson Mandelabaai
Die DA se burgemeesterskandidaat het slegs een stem gekort.
Reën kan nog dae in Tuinroete duur
Reddingspanne staan intussen inwoners van George by, van wie sommige in hul huise vasgekeer is.
Twee ontvoerde sendelinge vrygelaat
“Ons harte is by die 15 mense wat steeds as gyselaars gehou word.”
Woord: dikkedensie
ʼn Mens wil nie graag in ʼn dikkedensie van enige aard betrokke raak of wees nie. Weet jy wat die woord “dikkedensie” beteken?
Voorval tydens Kersparade eis 5
’n Katolieke priester en Katolieke skoolkinders is onder die sowat 40 beseerdes.
Audi verkwik Q5-sportnuts
Ondanks die wêreldwye halfgeleierskaarste hou Audi Suid-Afrika sy voet op die snelpedaal met die bekendstelling van ʼn opgeknapte Q5-reeks.
Afrikanergeskiedenis 101
Hoekom word ons jeug die reg ontneem om van hulle volk se ryk erfenis te leer? Die antwoord is eenvoudig: Kennis hieroor is soos olie op die vuur; om ʼn trotse Afrikanerhart aan die brand te steek.
Familie eis antwoorde ná motor pa doodry
Die polisie het die man se familie glo nie oor sy dood ingelig nie, en hulle moes oor Facebook van die ongeluk hoor.
Waarom word verbruikers gestraf?
Wat kan dié bank doen aan die stygings in die internasionale ruolieprys en ʼn verswakkende wisselkoers wat verder sal verswak weens die vernietigende politieke en ekonomies-sosialistiese ideologie van die ANC-regering?
Ontploffing by huis lei tot reuseperlemoenvonds
Die huis – ingerig om perlemoen uit te droog – is Vrydagaand feitlik vernietig.
Skool se naamsverandering vir eers gekeer
Die drukgroep Trots DF Malan moet teen 18 Desember ʼn volledige hersieningsaansoek by die hooggeregshof indien.
Video’s: Inwoners van George spoel weg
Verskeie huise en klinieke is oorspoel en skole in George gesluit weens swaar reën wat sedert Sondag hier val.
Foto’s: American Music-pryse in LA aangebied
Die kletsrymer Cardi B het haar debuut as seremoniemeester gemaak en in ʼn goue masker en swart rok opgedaag.
Gewapende bende bestorm polisiestasie
Van die polisielede is agter in ʼn vangwa gedwing, terwyl een lid beveel is om die stasie se kluis oop te sluit, waaruit verskeie wapens gebuit is.
Max: ‘Ons sal aanhou baklei’
Toto Wolff het intussen ook gewaarsku dat Mercedes hul “vurige toerusting” vir die volgende wedren in Saoedi-Arabië sal inspan.
Husse met lang ore
Kry in die week ʼn versoek van ʼn gebruiker: Verduidelik bietjie vir ons waar die uitdrukking husse met lang ore vandaan kom. Wat is ʼn hus?
Man van insleepdiens vind beseerde seun op toneel
“Dit is elke ouer se nagmerrie wanneer só iets met jou gebeur.”