Dit is net voor middernag. Jy skrik wakker. Iets is nie reg nie. Dit is ʼn warm Suid-Afrikaanse somersaand.
Alles vir Maandag 22 November 2021
Ma van vier as nuwe Idols SA-wenner gekroon
Sy stap onder meer met ʼn kontantprys van R1 miljoen weg.
‘Net koffie’ se sjokolade-en-koffieroulade
Dié sjokolade-en-koffieroulade uit ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ moet minstens 12 uur voor opdiening gemaak word.
Man ‘onherkenbaar’ verbrand in motor
Luidens onbevestigde berigte het die man glo homself en die motor aan die brand gesteek.
Sepiegids: Magda, Koekie voer stryd oor pêrels in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ is Delia gespanne oor haar bloedtoetse en in ‘Arendsvlei’ glo Langes hy het sy suster opgespoor.
Boek: Vrae, feite vir jong feitevrate
Het jy al gewonder hoekom witrenosters nie wit is nie of waarom jy so baie ure in die aand moet slaap?
Bokke steeds die topwêreldspan
“Ons is op die regte pad. Ons besluitneming word al hoe beter en hopelik kan ons volgende jaar hierop voortbou.”
LitNet bied gratis eksamenhulp
Daar is geen beter manier om te oefen vir ’n eksamen as om eksamen te skryf nie. Daarom plaas LitNet gereeld nuwe vraestelle, memorandums en oefeninge op hulle skoleportaal. Alles is gratis.
Motor ploeg deur Kersparade
“En toe hoor ons ’n harde slag, en net die oorverdowende gehuil en gille van mense wat deur die voertuig getref word,” vertel ’n ooggetuie ná die voorval in Wisconsin.
Duitsers in Noord-Kaap vasgetrek oor reptiele
Die twee mans is in hegtenis geneem toe hulle armadil-akkedisse, geitjies en skilpaaie naby Askam gevang het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg weer
Byna 80% van nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld.
Aanval in Israel eis SA man
Die 26-jarige Eliyahu David Kay was glo op pad om by die westelike muur te gaan bid toe hy geskiet is.
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Die hoop in jou
Hierdie toekomsverwagting sal ons nie teleurstel nie, want ons weet hoe lief God ons het. Hy het sy liefde mos in ons harte uitgestort deur sy Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. (Romeine 5:5)