“Die een ding wat kykers egter net nou al moet weet, is dat Jan-Jan beslis nié Lourens se kind is nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 November 2021
Berugte Kercher-moordenaar nou ’n vry man
Meredith Kercher se liggaam is in 2007 in ’n kothuis in Italië gevind wat sy met Amanda Knox, haar Amerikaanse huismaat, gedeel het.
DA se Randall Williams in Tshwane herkies
Die ANC het vir die eerste keer beheer oor al drie metro’s in Gauteng verloor.
Dept. berus in uitspraak oor mynbouhandves
Die eens-bemagtig-altyd-bemagtig-beginsel sal nou aanvaar word.
Saak oor sypaadjie-groentetuin teruggetrek
“Die koolsage was ʼn betreurenswaardige gebeurtenis wat ʼn diep traumatiese letsel op my en my gesin gelaat het – fisiek, emosioneel en geestelik.”
Pa kan aanspreeklik gehou word vir gesin se vlammedood
Naeem Deedat is die enigste lid van die gesin wat die brand meer as ’n dekade gelede oorleef het.
ToekomsVenster: Luister beter
Luister opreg, meelewend, simpatiek, liefdevol, ja luister soos wat jy wil hê mense na jou sal luister.
’Zuma se paroolvrylating 99,9% verseker’
Oudpres. Jacob Zuma se regspan sê hy het 24 uur per dag mediese versorging nodig.
Bathabile Dlamini pleit Woensdag
Die voormalige minister word vervolg vir haar betrokkenheid by die sogenaamde maatskapliketoelae-krisis van 2017.
SA en Hongarye ‘boer’ bymekaar
“Dit het duidelik uitgekom dat die Hongare ʼn natuurlike belangstelling in Afrikaners en die kulturele verskeidenheid in Suid-Afrika toon.”
Slegs 20% van SA-rioolwerke wérk
Die uitslae van vanjaar se bloudruppelverslag toon wel ʼn effense verbetering in die gehalte van drinkwater.
‘Zuma moet teruggaan tronk toe’ – AfriForum
Die regsverteenwoordiger vir die departement van korrektiewe dienste sê daar is wel voldoende bewyse dat Zuma “terminaal siek” is.
Lexus se gewildste model – vanselfsprekend
Dit is nie moeilik om te verstaan hoekom die ES Lexus se topverkoper is nie.
Aardklop se hartsvriende deel toekennings uit
Frank Opperman en Tinarie van Wyk Loots is onder diegene wat vanjaar vereer is vir hulle werk tydens die Aardklop-opwipfees.
Oupa het voorgevoel gehad voor Bainskloofpas-tragedie
“Ons het die middag nog so lekker saam met die kinders geswem en worsbroodjies gemaak. Ons was so gelukkig gewees.”
Groot netbalaksie op die horison
Die Proteas is vroeg volgende jaar saam met Nieu-Seeland, Australië en Engeland in ’n vierhoekige reeks in Londen gewikkel.
Zuma kry duidelik spesiale behandeling, sê stigting
“Ouderdom en broosheid is nie terminale siektes nie.”
‘Fransman is wêreld se beste, punt’
“Na my mening was daar nog nooit ’n duideliker wenner in dié kategorie nie,” sê die Ierse legende Brian O’ Driscoll.
Aanslae teen De Ruyter ‘ongegrond’ – VF Plus
Volgens die VF Plus is ʼn aantal deurslaggewende foute by Eskom gemaak nog lank voordat De Ruyter in Januarie verlede jaar aangestel is.
‘Zuma duidelik nie onkapabel’
“Mediese parool kan nie toegestaan word aan ’n gevangene wat bloot siek is of aan ’n toestand ly wat spesiale mediese versorging benodig nie,” het die DA in die hof aangevoer.