Suid-Afrika se toetskrieketkaptein het in Titans-kleure ’n openingsvennootskap van 231 met Grant Mokoena teen die Westelike Provinsie in Kaapstad gedeel.
Alles vir Dinsdag 23 November 2021
45 dood in gru-busongeluk in Bulgarye
Passasiers het geslaap toe iets in die bus ontplof het. Die busbestuurder is op slag dood.
Vrystaat storm los talle sonder krag
Omtrent 50 van Eskom se kragpale is omgewaai.
Mali en Sahel-streek: die Weste se volgende Afghanistan?
Die Westerse militêre missie in Mali en die wyer Sahel-streek, insluitende Niger en Burkina Faso, was tot dusver in die skaduwee van die veel groter betrokkenheid in Afghanistan, wat onlangs tot ʼn einde gekom het.
Brit-musiekpryse verwyder geslagskategorieë
Smith het op Instagram geskryf dat toekenningsgeleenthede “meer ʼn weerspieëling van die samelewing” behoort te wees.
Chris Chameleon: Oudisies, vendusies en die lewe daar buite
“Ek flik stom, starend soos ʼn geoutomatiseerde idioot deur die kanale. Niks bind nie, niks boei nie, dis ʼn saai fees waarvan die oes oorrype verstarring is.”
Bolhuis betrek by Brendin Horner-saak
Die twee verdagtes wat aanvanklik vir Brendin Horner se saak in hegtenis geneem is, is vrygespreek.
‘Dankie Willem,’ sê Bul-ondersteuners
Al beskik ’n span oor sterspelers en ’n uitstekende afrigterskorps, sal ’n gerondploetery in die raadsale ongetwyfeld na vertonings op die veld deursyfer. Gelukkig vir die Bulle is Willem Strauss in Pretoria.
Onderwyser vas ná tiener verdwyn
Die polisie het glo ʼn wenk van ʼn lid van die publiek gekry dat die tiener in ʼn huis in Van Riebeeckpark is.
Hou vee dop na reën
“Die reën wat in baie dele van die land geval het, beteken bosluise, insekte en wurms.”
ANC boots ou Sowjetunie na, sê TLU SA
Die prys wat Georgië betaal het om 70 jaar gebuk te gaan onder dit wat die ANC nou hier wil vestig, was onmeetbaar groot.
Foto’s: ʼn Ver pad om te reis vir ʼn klein koeitjie
“Mens fokus gereeld op die negatiewe aspekte van sosiale media – maar tog stel dit jou in staat om binne sekondes kontak te maak met fantastiese mense wêreldwyd wat bereid is om mens te help.”
Jong man verdrink in Tafelberg-reservaat
Die 24-jarige se vriende het hom probeer bereik voordat hy onder die water verdwyn het, maar hulle was te laat.
Vermiste sjef gevind nadat motor in sand vasval
Steven Chris Kruger is vanuit die lug gesien waar hy langs sy motor gestaan en met sy arms om hulp gewaai het.
Demi Lee skiet na eerste plek op Top-20
Dis ʼn ongewone week op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Nood groot ná George-vloede
“Die water het soos ʼn rivier in die strate afgekom en als in sy pad meegesleur.”
‘Hy’s skuldig; dis vir my genoeg’
Natanya Pienaar het Manie Senekal vergewe nadat hy haar as sesjarige dogtertjie by ʼn kleuterskool verkrag het.
Bouers onder puin begrawe toe muur omval
ʼn Ysterbalk wat die bouers besig was om te installeer het neergestort, wat veroorsaak het dat die baksteenmuur ook omgetuimel het.
Aussie-grense binnekort vir dié mense oop
“Australië maak weer vir die wêreld oop,” het die land se minister van binnelandse sake Maandag gesê.
Boek: Die seun wat saam met drake lewe, vlieg
Om ʼn draak te hê is ʼn wonderlike ervaring, maar dit is netsowel jy dra ʼn onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak.