ʼn Sosatie is altyd ʼn wenner – veral as die resep so maklik soos dié een is. Perfek vir die kosblik, ʼn braai of sommer vir aandete wanneer dinge rof gaan.
Alles vir Dinsdag 23 November 2021
Drie Bokke in BaaBaas-kleure
Malcolm Marx, Steven Kitshoff en Duane Vermeulen is Saterdag deel van die aksie teen Samoa.
Bloem-skrywer se ‘Spel’ goud werd
“Dit was die moeilikste boek wat ek nog ooit geskryf het. Trouens, ek wou in ʼn stadium net alles uitvee en tou opgooi.”
Verbruikersake: Hou jou beursie vas op Swart Vrydag
Ina Opperman verduidelik waarom jy hierdie Swart Vrydag jou beursie moet dophou en hoe om dit te doen.
DA-burgemeester ‘onverwags’ verkies
ActionSA het intussen aangedui dat hy maar skoorvoetend vir die DA se burgemeesterskandidate in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni en eThekwini gestem het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal effens
Daar is tans meer as 19 000 aktiewe virusgevalle in die land.
Koop die mooiste matte teen afslagpryse
Die regte mat vir jou huis kan die kersie op die koek wees vir jou binnenshuise ontwerp en algehele estetika.
Kommer oor meer plaasaanvalle in Wes-Kaap
“Veiligheid begin by jouself – wees bewus van jou omgewing en wees paraat.”
‘Geen bewyse dat buitelanders met noedels peuter’
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie is bekommerd oor fopnuus wat op sosiale media versprei word.
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Beskeidenheid en eerbied
Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. (Romeine 12:3)