Altesaam 6 000 mense van 45 lande het aangevoer dat hulle die virus in Ischgl in Tirool en omliggende dele opgedoen het.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 November 2021
Wet oor vuurwapenbeheer steeds hangende
Dit sal weens verskeie redes waarskynlik nie in hierdie jaar afgehandel word nie.
Entstof verminder oordrag met 40%, sê WGO
“Entstowwe red lewens, maar dit verhoed nie ten volle oordrag nie.”
Indonesiese roerbraairys vir Rehane Abrahams
In dié week se episode van ‘Martelize se stamtafel’ kuier die sepiester Rehane Abrahams saam met Martelize Brink. Hulle gesels oor Rehane se Indonesiese herkoms en Martelize sit nasi goreng (roerbraairys van Indonesië) voor.
‘Hond’ is toe vrou se man wat vermoor moet word
Die vrou en haar vriend is albei lewenslange tronkstraf opgelê.
ToekomsVenster: Uit genade gered
Ons kry deel aan die ewige lewe deur die onverdiende genade wat God aan ons bewys het.
Mans met R6.9 miljoen se dwelms betrap
Die geraamde straatwaarde beloop R6,9 miljoen.
Belgiese joernaliste besoek Voortrekkermonument
“Dit is wonderlik omdat ek vir die eerste keer so baie kon leer van die geskiedenis van Suid-Afrika.”
Tweeling-kleuters sterf ook in busongeluk
Minstens 46 mense is nou dood ná ʼn ernstige busongeluk suid van die Bulgaarse hoofstad, Sofia.
Swart Vrydag: Wenke vir verbruikers en besigheidseienaars
Die groot vraag is, is dié aanbiedings werklik winskopies? Moet entrepreneurs en klein besigheidseienaars aan hierdie dag deelneem?
Koperkabel kry voete by Eskom-pakhuis
ʼn Eskom-werker en -kontrakteur het glo die koperkabel ter waarde van R540 000 gevat.
Man aangekla ná Kersparade-tragedie
Die dodetal het intussen tot ses gestyg nadat ’n kind in die hospitaal dood is.
Bottas: ‘Daar is klein verskille’
“My motor is nie meer heeltemal dieselfde as wat dit was nie, terwyl dit ook nie dieselfde as Lewis s’n is nie.”
Weerdiens waarsku hiér teen wind
Sterk wind van tussen 65 en 70 km per uur kan vanaf Donderdag tot Saterdag in sekere dele van die land verwag word.
Wiele2Wiele ry met Volvo-trok
Hierdie week is daar ‘n eerste vir Wiele2Wiele – hulle ry met Volvo se 16-liter FH16-vragmotor. Hulle rits ook met die Nissan Magnite rond en dan kry hulle Dakar-koors tydens die Parys400-veldren.
‘n Ope brief aan UP-visekanselier oor Covid-19-inenting
Philip de Bruin, ‘n student aan die Universiteit van Pretoria, het ‘n ope brief aan Tawana Kupe, die universiteit se visekanselier, geskryf oor die universiteit se posisie rakende Covid-19-inentings.
Kersfees-dol ma bedek hele huis met geskenkpapier
Sy het twee jaar gelede met dié ongewone tradisie begin.
Gesin treur ná seun in pa se arms sterf
ʼn Motoris het glo oor ʼn rooi verkeerslig gejaag en die 23-jarige Shaun Jamneck se motor getref.
Oupa verkrag tiener herhaaldelik
’n Familielid het met die laaste verkragting die man op heterdaad betrap.
Sybokhaarmark keer swak lopie om
“Die hoë gehalte aanbod van skeersels het grootliks gehelp om die afwaartse neiging van die laaste drie veilings om te keer.”