Pieter Malan het gister in Bloemfontein teen Indië A gewys dat hy nog baie het om die Proteas te bied.
Alles vir Woensdag 24 November 2021
Metro’s: ‘Waterskeidingsoomblik,’ sê DA; ‘Les vir ANC,’ sê Ramaphosa
“Die deurslaggewende drempel wat oorgesteek is, is ’n sielkundige een. Die hele Suid-Afrika weet nou dat die ANC geklop kan word.”
VL eis dat Horner-moordenaars aan die pen ry
Vrystaat Landbou eis van die minister van polisie sowel as die Vrystaatse polisiekommissaris om plaasmoorde en -aanvalle doelgerig te ondersoek sodat die skuldiges voor die hof gebring kan word en suksesvolle vervolging kan plaasvind.
Polisielid verkrag glo vrou by provinsiale hoofkwartier
’n 51-jarige adjudant-offisier wat na bewering ’n vrou by die polisie se Oos-Kaapse hoofkwartier verkrag het, is in hegtenis geneem.
Covid-19-statistieke: Skielike styging is weens antigeentoetse
Só lyk jongste Covid-19-statistieke.
Vrou vermoor toe man gou apteek toe gaan
“Met sy terugkoms het hy sy vrou se liggaam in ’n plas bloed aangetref.”
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Integriteit
Hou styf vas aan jou geloof, en hou altyd jou gewete skoon. Want sommige mense het opsetlik hulle gewete eenkant gestoot en as gevolg daarvan het hulle geloof skipbreuk gely. Himeneus en Aleksander is twee voorbeelde hiervan. (1 Timoteus 1:19-20)