“Sy was ’n fantastiese vrou. Die wêreld het iemand baie spesiaal verloor.”
Lees meerAlles vir Donderdag 25 November 2021
Boere moenie paaie herstel – VL
“Boere se primêre rol is die produsering van bekostigbare voedsel vir die mense van Suid-Afrika, nie die herstel van paaie nie.”
Rassie, Saru vra verskoning, gaan nie appelleer
“Ons het die voorval agter ons gesit en wil nou net vorentoe kyk.”
Advertensiereus onttrek uit SA
Dié advertensiereus besit die Gumtree-platform in Suid-Afrika.
‘Sekspes-onnies hoort op nasionale register’ – DA
Altesaam 11 opvoeders is in die 2020-’21-boekjaar afgedank weens bewerings van wangedrag, onder meer seksuele misdrywe teen leerders.
ToekomsVenster: Kom ons praat oor geld
Geld koop nie guns by God nie. Wie geld op verantwoordelike wyse, sonder weersin maar met blymoedigheid met ander deel, kan reken op God se seën in sy lewe.
NVG traag om kindermishandelaars te vervolg
AfriForum kon wel onlangs sukses behaal deurdat die beweerde verkragters van ʼn jong kind nou vervolg word. Dié voorval het egter reeds in 2018 plaasgevind.
Boek van die maand: ‘Dol heuning’ deur SJ Naude
So versigtig kies Naudé sy woorde en so gelaagd is sy verwysings dat ʼn mens kwalik die raakvlakke tussen woorde en verhale en meer nog, die psige van karakters en van mens- én onmenslikheid, kan mis.
Boekresensie: 107 Kaalkoppe
Nataniël skryf op ’n onopgesmukte wyse oor alledaagse dinge wat sy hart (en dus ook sy lesers s’n) raak, maar hy doen dit met ’n tikkie ekstra oemf wat moeilik is om te beskryf.
Nuwe variant dalk al in meeste provinsies
Die regering sal nou beraadslaag oor wat die impak van die nuwe variant en infeksiestygings op reise sowel as die ekonomie sal wees.
Klassieke musiekfees dié naweek in Oudtshoorn
“Sluit by ons aan vir ʼn viering van die land se voorste klassieke musici op Oudtshoorn, met ’n program wat iets vir elke klassieke musieksmaak bied.”
Freek Robinson: Op die man af
In ‘Op die man af’ verweef Freek sy lewe en vyf-en-veertig jaar lange loopbaan en gee hy die leser ’n blik op interessante nuusontwentelinge en -gebeure in ons land se geskiedenis.
Luister in 3 minute: Kritiek op diensbillikheidwet, SA se hoë belastinglas
Gerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigingswetsontwerp op diensbillikheid, Suid-Afrika se hoë belastinglas en kritiek op die staat se lokaliseringsplanne.
40 siek ná hulle kos by begrafnis eet
Begrafnisgangers het etlike ure ná die begrafnis reeds van diarree en braking gekla.
Wouter Kellerman weer vir Grammy benoem
Kellerman het in 2014 ʼn Grammy-toekenning gewen en is in 2015 ook benoem.
Taalgebruik: ledemaat, lidmaat
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “ledemaat” en “lidmaat”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Vlieënier aangekla ná bejaardes verdwyn
Russell Hill en Carol Clay het in Maart verlede jaar vermis geraak, toe hulle by ʼn afgeleë kampterrein in Australië gaan kamp het.
Doodstraf vir man wat ‘Squid Game’ invoer
ʼn Aantal Noord-Koreaanse tieners is ook tronkstraf of jare lange dwangarbeid opgelê omdat hulle die reeks gekyk het.
Collins se woord van die jaar is…
Collins het sopas hul “Woord van die jaar” vir 2021 aangekondig, en dit is nie ʼn woord nie.
Clapton-kitaar vir byna R10 miljoen verkoop
ʼn Kitaar wat aan Eric Clapton behoort het, is vir meer as R9.9 miljoen op ʼn veiling verkoop