Die sangeres en lewensafrigter Nianell gee ʼn paar wenke oor hoe om die lewe te vier en elke dag ʼn inspirerende dag te hê.
Alles vir Donderdag 25 November 2021
Kom doen Kersinkopies by dié gemeenskapsmark
Is jy nog op soek na die ideale Kersgeskenk vir ʼn geliefde, onderwyser of kollega? Of wil jy net heerlik ontspan terwyl jy Kersmusiek en lekker kos geniet? Maak dan ʼn aantekening op jou kalender want die volgende Centurion-gemeenskapsmark vind Vrydag by die NG-kerk Doornkloof op Die Hoewe, Centurion, plaas.
Regering bekommerd oor ontvoering van kinders
Die kabinet het Donderdag van kinderontvoerings tot ʼn herhaling van verlede jaar se gevreesde superverspreiderbyeenkomste ná die matriek-eindeksamen, bespreek.
‘Sinlose moord’ vir paar bottels whiskey
“Dit is wonderlik om nou na haar dood te sien hoe mense vir ons boodskappe stuur en vertel watter invloed sy op hul lewens gehad het.”
Mosambiekse spoegkobra pik kind in bed
“Ek het dadelik ʼn bytmerk op sy linkervoorarm gesien.”
Lions: ‘Dit is goed om tuis te wees’
Edwill van der Merwe sal sy Lions-buiging op linkervleuel maak, terwyl ’n paar hardebaarde ook van hul beserings herstel het.
Museumdief (79) net vir een nag tronk toe
Sy verweer is eenvoudig: Hy hou daarvan om ou goed te versamel.
Podlitiek: Munisipale rade se verrassings en koalisiepolitiek se toekoms
Wat ʼn week in die Suid-Afrikaanse politiek! As jy, soos baie Suid-Afrikaners, wonder wat op aarde aangaan wat koalisies betref, en wat die term minderheidsregering in die eerste plek beteken, dan is hierdie episode vir jou.
Elf dood, talle vermis in Siberiese mynongeluk
Daar was tot dusver nog geen kommunikasie met die 46 mynwerkers wat steeds ondergronds is nie, en owerhede hoop daar het nie intussen ʼn brand uitgebreek nie.
Saak teen Glencoe-boer uitgestel
Die hof het onder meer aangevoer dat hy Garth Simpson se borgtogaansoek van die hand wys vir sy eie veiligheid.
Vleislorrie in Paarl gekaap
Die beweerde kapers het egter nie eens ʼn stukkie vleis uit die vragmotor gebuit nie.
Nuuskommentaar: Wat gaan aan in die koalisiepolitiek?
Hoeveel partye gaan tussen nou en die volgende munisipale verkiesing die harde les leer dat “mag bekom” nie noodwendig “mag behoue” is nie?
Nóg ’n skoueroperasie wag vir Alun Wyn
“Hy glo dat hy weer hierdie seisoen rugby sal speel en dit is juis sy ingesteldheid wat hom anders maak.”
Tuinier vas vir Bfn-vrou se moord
Die polisie het bloedbevlekte klere in die tuinwerker se besit gevind.
Landbougroep rek die avokadoseisoen
Hierdie projek het feitlik oornag ʼn revolusie in die kleine in dié bedryf veroorsaak.
Moet-hê-items vir jou grimeersakkie
Met dié handjievol moet-hê-items in jou grimeersakkie kan jy seker maak dat jy elke dag op jou beste lyk.
Aansienlike toename in hondsdolheid onder SA’ners
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes is ʼn derde van vanjaar se gevalle net in Oktober en November aangemeld.
Vyf topkunstenaars Dinsdag by monument te sien
Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir ʼn Afrikaanse konsert waar sangers soos Demi Lee Moore, Mathys Roets en Ricus Nel die verhoog gaan deel ten bate van mense met gestremdhede.
Blitsbokke jag sewessukses in Dubai
Indien die Blitsbokke na die bekereindstryd deurdring, sal hulle ook hul rekord van 16 agtereenvolgende wedstrydoorwinnings (wat hulle in 2008-’09 opgestel het) verbeter.
Reën in noorde duur voort
Die weerdiens hou die moontlikheid van oorstromings in die noorde van die land dop.