Die verhoorpaneel het hom intussen weer oopgestel vir voorleggings.
Alles vir Donderdag 25 November 2021
Wen: Comrades-wenner ontwerp Monopoly-bordspel
Drie lesers staan die kans om elk ʼn Comrades Marathon Eeufees Monopoly-bord te wen.
Wetenskaplikes waarsku oor nuwe variant
Ses gevalle is glo reeds in Suid-Afrika bevestig.
Kommer oor Shell-planne met Wildekus neem toe
Verskeie politieke partye het nou al gevra dat die regering dringend ingryp by Shell se planne om na olie en gas aan die Wildekus te soek.
Boek: ‘Antoinette sê’ – Antoinette Pienaar
“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe.”
Stryd teen inenting van kinders woed voort
Die organisasie meen die owerheid sleep dalk voete met die proses in die hoop dat al hoe meer kinders ingeënt sal word voor die appèlaansoek aangehoor word.
Geliefde Bfn-vrou se moord skok
Daleen Cameron was alleen tuis saam met die tuinwerker toe sy vermoor is.
R18 Classic – Miskien het BMW iets beet
Die R18 Classic is ’n paradoks. Daar is soveel verkeerd met die fiets, en tog is dit juis sy onvolmaaktheid wat hom amper perfek maak.
KSA hou Proteas op knieë
Volgens Krieket Suid-Afrika is om te kniel ’n belangrike gebaar in die stryd teen diskriminasie in sport en in die samelewing.
Theuns Jordaan Vrydag gegroet
Jordaan se pa, Willie Jordaan, en verskeie van Jordaan se musiekvriende sal die gedenkdiens bywoon.
Sweedse premier bedank ure ná aanstelling
Magdalena Andersson het enkele ure voor haar bedanking geskiedenis gemaak toe sy die eerste vrou geword het om as eerste minister van Swede gekies te word.
27 migrante sterf toe hulle kanaal oorsteek
Dit is die hoogste dodetal nóg sedert migrante in 2018 bote begin gebruik het om die kanaal oor te steek in die hoop op ’n beter lewe.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers weer op
Suid-Afrika het intussen die 25-miljoen-merk oorgesteek wat inentings betref.
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Skoon lewenswandel
Dit is God se wil dat julle goeie gedrag die mense wat uit onkunde van julle kwaadpraat, sal stilmaak. (1 Petrus 2:15)