“Ek voel geëerd om een van Zwarrie-land se kinders te kan help met die prysgeld en wil graag almal betrokke bedank vir hulle goeie werk.”
Alles vir Vrydag 26 November 2021
Blitse dodelik in Dubai
Shakes Soyizwapi se span het pas op ’n drafstap met Japan in die Dubai-sewestoernooi afgereken.
Nóg lande gesluit vir SA-reisigers
Die Europese Unie oorweeg dit intussen om ook ’n reisverbod van Suid-Afrika in te stel.
Dodetal styg ná Russiese mynongeluk
ʼn Strafregtelike ondersoek is intussen van stapel gestuur terwyl drie senior mynbestuurders glo vir veiligheidsoortredings aangehou word.
SAUK kap Mbalula ná kritiek oor verkiesingsdekking
Mbalula voer ook aan die SAUK het bygedra tot die negatiewe gemoedstemming in die land en die lae stempersentasie.
ʼn Telefoon vir jou hond
Hou jou poedel van praat, is jou kollie lief vir klets, wil jou bulhond graag babbel of sal jou worshond ʼn paar woorde wil wissel? Die span hoop dié toestel sal skeidingsangs onder diere verminder.
Volg Theuns Jordaan se gedenkdiens regstreeks
Die verrigtinge begin om 11:00.
Proteas kniel en kolf
Die hele Protea-groep het weer eens die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging gebuig nadat Krieket Suid-Afrika (KSA) gister gesê het dat die span met die gebaar moet voortgaan.
Redakteursbrief: ʼn Brief aan die Boerseun van Bloemfontein
“Vandag het dit vir my uitgewerk, en ek hoop en vertrou met my hele hart dat dit vir jou ook gaan uitwerk.”
Video: Dana Snyman gesels oor ‘In die tyd van die gif’
In ‘In die tyd van die gif’ deel Snyman die afgelope jaar en ʼn half in stories: van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling.
‘Geen maklike oplossings vir beurtkrag’ – Ramaphosa
Van Eskom se herstruktureringsplanne om kragvoorsiening te bevorder sal glo teen Desember afgehandel wees.
Stormweer in die Kaap verwag
Sterk wind het Donderdag ’n vragmotor op die N1 Hugenote-tolpad digby die Paarl omgewaai.
Lesersbrief: Lank lewe die klein skooltjie
Dit is weer daardie tyd van die jaar, wanneer mammas in die koffiekroeë sit en bespiegel oor watter skool die beste vir hulle kinders is.
Twee pare sterf in trompop botsing
Nog twee mense is tydens die ongeluk ernstig beseer.
WeBuyCars: Só lyk verkope per provinsie
“Ons data wys dat ʼn voertuig waarskynlik vyf tot ses keer in sy bestaan van eienaar sal verwissel.”
Petroljoggie skryf nou ook ‘ysterman’ agter sy naam
Kura Mazongo se droom om aan die Ironman deel te neem het byna skipbreuk gely, maar sy vasberadenheid is beloon met die medalje wat hy trots om sy nek dra terwyl hy brandstoftenks opvul en windskerms skoonmaak.
Dis wat in eerste seisoen van ‘Alles Malan’ gebeur het
Die nuwe seisoen van ‘Alles Malan’ skop op Dinsdag 30 November af. Hier is wat alles in die vorige seisoen gebeur het.
Nuwe variant kan VRK in chaos dompel
“Ons ondersoek alle moontlike opsies om ons spelers so spoedig moontlik te repatrieer,” sê die Scarlets-voorsitter terwyl Walliese spanne skarrel om ’n vlug terug na Brittanje te kry.
Foto’s: Swaar reën, hael tref Gauteng, Noordwes
ʼn Winkel in Germiston was Donderdagaand gedeeltelik onder water.
Hof sê later oor verbod op kerkdienste
Hoewel die verbod op kerkdienste aangepas is, meen talle partye dat dit as onwettig en ongrondwetlike verklaar moet word.