Minister Naledi Pandor meen die Britse regering tree oorhaastig op.
Alles vir Vrydag 26 November 2021
Hollywood: Taylor Swift haal geskiedenis; 12 aangekla ná Kim K-rooftog
Kardashian se hande is glo vasgebind en haar mond is toegeplak voordat sy in die bad in die badkamer geplaas is.
Wenners: Spoegwolf Ruiters van die Kaap by Loftus Park
Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Spoegwolf se Ruiters van die Kaap-fees by Loftus Park in Pretoria.
Resep-video: Viskoekies
Dit is so vinnig en maklik om dié viskoekies te maak, selfs die kinders kan inspring en ʼn hand bysit.
Lesersbrief: Verdraaide statistiek oor vuurwapens
Kirsten se aandrang dat die Len Cloete-skietvoorval gebruik moet word om die burgery te ontwapen, is dus uiters verregaande.
Luister: Leah, Deon Groot stof bekende Kersliedere af
“Ons het met die keuse van liedjies en die produksie daarvan besluit om te fokus op liedjies wat gelukkiger klink.”
Verhoor van boervrou se vermeende moordenaar later hervat
Poenkie Bisset se man het in Desember verlede jaar op haar lewelose liggaam afgekom.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers nou op 6,5%
Verreweg die meeste nuwe gevalle – altesame 79% – is in Gauteng.
Vermeende springstofsmous aangekeer
Die springstof is glo gebruik om kitsbanke mee oop te blaas en transitovoertuie in rooftogte te teiken.
250 000 Zimbabwiërs in SA se permitte nie verleng
Wanneer die 12 maande-tydperk verstryk, sal diegene wat onsuksesvol aansoek gedoen het Suid-Afrika moet verlaat, of gedeporteer word.
Gedagte vir die dag: Dis meestal goed om ’n doener te wee
My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister. Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. (Jakobus 1:19, 22)