Hierdie skokgolwe sal dag en nag, elke 10 sekondes, vir sowat vyf maande afgevuur word en kan grootskaalse gevolge vir die omgewing hê.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 November 2021
Munisipaliteite in Mpumalanga skuld Eskom miljarde
Die groot sondaar is die eMalahleni- plaaslike munisipaliteit wat Eskom sowat R5,5 miljard skuld.
Vyf dosente sterf in ongeluk
Die dosente was van Mthatha af op pad huis toe.
Tshwane moet hoes vir oudamptenare se medies
Die amptenare het finansieel swaar getrek nadat Tshwane onvoorsiens hul mediesefondsbydraes ná aftrede opgeskort het.
Joburg Ope: Jong Thriston as kampioen gekroon
Die toernooi is Vrydag verkort sodat die Europese spelers huis toe kan keer weens die reisbeperkings wat weens die nuwe Covid19-variant ingestel is.
Vlugte na Mauritius, Frankryk opgeskort
Talle lande het van Vrydag af hul grense vir Suid-Afrikaanse reisigers gesluit.
Fotos: Brûe onder water in Centurion
Twee motors wat Saterdagmiddag in die swaar reën gery het, was in ’n botsing betrokke.
Foto’s: ’n Tuiste in die hawestad Porto
Gerike se motto is: “As jy wag vir ander mense om saam met jou te reis, gaan jy vir altyd wag.”
Internasionale oorsig: Duitsers kry regering waarvoor hulle gestem het
Die SPD, FDP en Groen Party het die afgelope week ná byna twee maande se koalisie-onderhandelinge ʼn ooreenkoms bereik.
Plaas tweede keer in drie jaar geteiken
Drie mans met klapmusse en messe het die gesin op die plaas ingewag.
Dubai-sewes: Blitsbokke pak VSA in eindstryd
Die Blitsbokke speel Saterdagmiddag in hul negende eindstryd in Dubai.
Laaste verdagte gevonnis ná Panayiotou-moord
Jayde Panayiotou, ʼn onderwyseres van Port Elizabeth, se man het in 2015 met vier mans saamgesweer om haar te vermoor.
’n Seeperdjie so groot soos ’n ryskorrel
Sewe nuwe dwergseeperdjies is die afgelope 20 jaar ontdek.
Broadway-legende sterf
”Dank die Here dat Sondheim geleef het om 91 jaar oud te word, sodat hy die tyd gehad het om sulke wonderlike musiek en lirieke te skryf.”
Roekelose bestuur ondersoek ná trompop botsing
Drie mense is op die ongelukstoneel dood verklaar.
Nuwe Covid-19-variant dwing rugby op sy knieë
Vier rugbywedstryde is die naweek uitgestel weens die nuwe Covid-19-variant.
Twee babas op 14 – nou help sy ander swanger tieners
Salome is bekommerd oor jong meisies wat hul vandag in dieselfde omstandighede bevind. Waarheen vlug hulle as hulle moet?
Saluut vir oom Willie, Theuns se pa
“Buite wag die militêre veterane. ʼn Doedelsak speel en daar is ʼn laaste eerbetoon. Oom Willie lig sy hand en salueer. ʼn Saluut vir sy seun se lewe.”
OBP-swaard hang oor die veebedryf
Die instelling voer ook aan dat die gebruik van ongeregistreerde produkte teen die wet is en word ten sterkste ontmoedig.
Covid-19: 61 positief in Nederland ná vlugte uit SA
Intussen het Thailand bevestig hy gaan ook reisigers uit agt Suider-Afrikaanse lande van Saterdag af in die land verbied.