Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand bevestig die land bly op vlak 1 van die inperkingsmaatreëls.
Lees meerAlles vir Sondag 28 November 2021
Theuns Jordaan se ma sterf
‘n Bron na aan die familie het die nuus bevestig.
Aardbewing van 7.5 skud Peru
Talle geboue, insluitend ʼn kerktoring, is verwoes.
Luister: Oor die soet en sout van ouerskap
“Wanneer jy in die spieël kyk, moet jy die liefde wat jy so maklik vir ander mense gee, eerste vir jouself uitdeel.”
Baanbrekerprojek moet ietermagogs help red
Studies het bevind dat tot soveel as ʼn duisend ietermagogs elke jaar per ongeluk deur elektriese heinings doodgeskok word.
Man vlug na Zim ná R10 miljoen verdwyn
Reginald Bernstein (68), voormalige bestuurder van ʼn gholflandgoed, bly in aanhouding ná R10 miljoen uit sy werkgewer se bankrekening verdwyn het.
Krieket: Nieu-Seeland kan Indië klop
Die Swartpette van Nieu-Seeland kort nog 280 lopies met ʼn hele dag se spel oor om Indië in die eerste toets in Kanpur te klop.
Internasionale oorsig: Swede neem ook sterk standpunt in oor immigrante
Vandag, ses jaar later, het die meeste lande in Wes-Europa begin om standpunt in te neem teen onwettige immigrasie en hulle wil strenger vereistes instel waaraan immigrante na hulle lande moet voldoen.
Speaker sterk gekant teen reisverbod
Die speaker van die nasionale vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het haar sterk uitgespreek teen die reisverbod wat op sekere Afrikalande, insluitend Suid-Afrika, ingestel is in die lig van die nuwe Covid-19-variant.
Ramaphosa spreek weer die land toe
President Cyril Ramaphosa sal Sondagaand om 20:00 weer die land toespreek oor verwikkelings in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Motorsport: Dakar-tydren se roete aangekondig
Die Dakar-tydren word van 1 tot 14 Januarie 2022 vir die derde keer in Saoedi-Arabië aangebied.
Groot opgewondenheid oor skaars wilde bye in Engeland
Daar is vroeër vermoed bevolkings soos dié het weens siektes, die gebruik van insekdoders en mededinging met uitheemse bye, grootliks verdwyn.
‘Kannaland sal met Valke saamwerk oor bedrog’
Vier munisipale beamptes van Kannaland is Donderdag deur die Valke in hegtenis geneem op aanklag van bedrog.
Rugby: SA vroue leer lesse op toer
“Ons moet seker maak ons behou die momentum wat op tydens hierdie toer opgebou het.”
Duisende binne maande vir kankerkind geskenk
“Die siekte is aaklig, maar dit is wonderlik om te sien watter goedheid, liefde en waardering daaruit gekom het.”
Vermeende rowers in hotel betrap
Drie mans is in ʼn hotel in Kempton Park in Gauteng in hegtenis geneem op aanklag van die besit van vuurwapens.
Drie kom in huisbrand om
Drie mense, twee volwassenes en ʼn minderjarige kind, is dood toe ʼn brand Sondag in hul huis uitgebreek het in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ghislaine Maxwell in hof oor mensehandel
Die 59-jarige dogter van die ontslape koerantmagnaat Robert Maxwell, kan lewenslange tronkstraf opgelê word as sy skuldig bevind word dat sy minderjarige meisies vir Epstein, haar minnaar, gewerf het.
Oos-Londen-paartjie skuldig aan dwelmhandel
Jonathan du Plessis (39) en Lesley-Anne Schultz (43) is in die landdroshof in Oos-Londen skuldig bevind op ʼn rits aanklagte wat met dwelmhandel verband hou.
Gholf: Terugslag vir status van SA toernooie
Die Joburg-ope was die laaste toernooi op die DP World Tour (voorheen die Europese gholfreeks) vir vanjaar weens die impak van die Omikron-koronavirus.