“Depressie is die stille pandemie wat al vir te lank ignoreer word.”
Alles vir Sondag 28 November 2021
Dubai-sewes: Blitsbokke in ʼn ander klas
“Ons is geseënd met ʼn paar uitstekende spelskeppers en ons het ʼn baie goeie balans, maar daar is altyd ruimte om te verbeter.”
Gesin verloor als ná stormwaterpyp bars
Volgens die Kaapse gesin was die rioolwater in hul erf só diep dat hulle daarin kon swem. Hulle wil nou hê die munisipaliteit moet aanspreeklik gehou word.
Wêreld spartel om nuwe Covid-variant te beheer
Verskeie Europese lande het Saterdag hul eerste gevalle aangemeld van ʼn hoogs aansteeklike nuwe koronavirus-variant.
Dubai-sewes: Blitsbokke span agtste keer die kroon
Die Blitsbokke het Saterdagmiddag hul heel beste vir laaste gebêre toe hulle Amerika verspot maklik in die eindstryd van Wêreldrugby se sewestoernooi geklop het.
Restaurante wil dringend met Ramaphosa vergader
“Ons kan nie bekostig om ons deure te sluit of enige beperkings te aanvaar nie.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Mense wil versorg
Dié wat nie hulle eie familie versorg nie, veral dié wat in dieselfde huishouding woon, verloën wat ons glo. Sulke mense is slegter as ongelowiges. (1 Timoteus 5:8)