Alutha Pasile sê hy het op die internet aan die idee gekom om sy vriendin se liggaamsdele in ’n tas weg te steek.
Lees meerAlles vir Maandag 29 November 2021
Polisiemanne, wagte geskiet tydens transitoroof
Lede van die polisie in Middelburg se blitspatrollie was tydens die transitorooftog op patrollie en het opgemerk dat die verkeer opeenhoop.
Polisie skiet twee ‘rowers’ by vulstasie
Hul makkers het egter met gesteelde kontant, drank en selfone weggekom.
Nuwe regering vir Duitsland: nog verder links
Na wekelange, soms taai onderhandelinge het drie Duitse partye die sogenaamde “Ampelkoalition” bekendgestel (Ampel is die Duitse woord vir verkeerslig en verwys na die drie koalisievennote se partykleure rooi, geel en groen).
‘SA onderwys kort oplossings, nié verskonings’
Só het die voormalige uitvoerende hoof van Fedsas, Paul Colditz, by die algemene jaarvergadering gesê.
10 000 nuwe gevalle teen einde van week verwag
Nuwe gevalle kan moontlik teen die einde van die week verdriedubbel, glo prof. Salim Abdool Karim.
ToekomsVenster: Geleentheid en weerstand
God het in Christus alles gedoen. Vertrou Hom daarom ook met die droom.
SA’ners gaan verder les opsê by vulstasies
Die verhoging beteken motoriste in die binneland sal nou net meer as R20 per liter vir petrol betaal.
Maties verdedig prof. wat Omikron bevestig
Die US sê sy navorser het ’n morele plig en verantwoordelikheid teenoor die publiek gehad om die variant bekend te maak.
Nog ’n minister toets positief vir Covid
“Dit het alles begin met ʼn krapperige keel.”
‘AfriForum sal verpligte inentings teenstaan’
“Hoewel AfriForum ten gunste is van vrywillige inentings, maak verpligte inentings inbreuk op die beginsel van vryheid van keuse en mense se grondwetlike reg op liggaamlike outonomie.”
Australiese stad wil katte uit die strate hou
“In die 1970’s het honde in ons strate rond geloop, ek verwag dat rondloperkatte ook nou iets van die verlede sal wees”
Reisbeperkings stuit emigrasieplanne
Sommige reisigers sien al maande lank uit na ʼn welverdiende blaaskans, terwyl ander gebroke is omdat ʼn vakansie saam met familielede na alle waarskynlikheid van die baan is.
Castle de Wildt reg vir meer as net wild
Hierdie “boerekasteel” is in 2012 gebou om wildsveilings en -konferensies aan te bied.
Theuns se ma sterf rustig
“Sy gaan ʼn groot leemte in ons lewens laat.”
Kiwi’s se stertkantkolwers kom tot hul redding
Dit is die eerste keer in 13 toetse dat ’n wedstryd in Indië onbeslis eindig.
Arts beskuldig RGB van ‘vals inligting in verklaring’
Die weergawe van die Raad op Gesondheidsberoepe strook nie met dié van dr. Stephen Grieve nie.
Aftree-oordmoord: Beskuldigde mor oor prokureur
“Ek wil ’n prokureur hê wat my in die oë kan kyk en sê hy glo my.”
SA gereed om vierde vlaag te beveg
Tot dusver lyk dit asof die nuwe Omikron-variant soortgelyke simptome as die vorige variante toon.
Texas-goewerneur gekap oor verregaande twiet oor ‘immigrante’ uit SA
Talle sosialemediagebruikers het intussen met dié goewerneur gek geskeer en aanbeveel dat hy dringend geografielesse moet kry.