“’n Inkopie- en winskopietyd van die jaar leen hom goed daartoe om nie alleen geld te bespaar deur slim te koop nie, maar ook wyse besluite te neem.”
Alles vir Maandag 29 November 2021
Pretorius-standbeelde blink gepoets
Ter viering van Andries Pretorius se verjaarsdag op 27 November is hy en sy seun Marthinus Wessel (MW) se standbeelde voor die Pretoriase stadsaal nou weer skitterblink.
Max nou in pylvak van titeldroom
“Ek is hier om te wen en die beste moontlike uitslag vir myself en vir die span te bewerkstellig. My benadering gaan nie verander bloot omdat sekere mense nie daarvan hou nie.”
Oscar berei voor vir ontmoeting met Reeva se ouers
Die DKD het Maandag bevestig dat Pistorius tans by ʼn tronk in die St. Albans-bestuursgebied aangehou word sodat begin kan word om die gesprek tussen hom en Reeva se ouers te fasiliteer.
Boek: ‘Speurder Kwaaikofski 13: Die boeliebom’
“Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede.”
Matthew McConaughey wil ‘nie nou’ politiek betree
Peilings vir volgende jaar se middeltermynverkiesings het getoon dat McConaughey veel beter sal vaar as Texas se huidige goewerneur, Greg Abbott.
‘Roger is die Lionel Messi van tennis’
Volgens Richard Gasquet is dit ’n onbetwisbare feit: Roger Federer, en nie Rafael Nadal of Novak Djokovic nie, is die beste tennisspeler ooit.
Woord: koeterwaals
“Jy praat sommer nou koeterwaals.” Weet jy wat die woord “koeterwaals” beteken?
Is hierdie die lekkerste AMG?
Met die druk van die aanskakelknoppie is ʼn mens nie oortuig dat daar ʼn bomklapper onder die kap skuil nie, maar gee kans – dié AMG kan brul.
Foto’s: Namibiese weermaglede besoek Voortrekkermonument
“Die monument is ’n wonderlike bevestiging van hoe geskiedenis moet wees. Mens kan dit hier herleef en beleef.”
Talle kinders in afsonderlike ongelukke beseer
Die ongelukke het onderskeidelik in Noordwes en Limpopo plaasgevind.
Uitvoer-mandaryne breek rekord
ʼn Verhoging van 31% in die uitvoer van sagtesitrus is aangeteken.
Bekende ‘groenoog-Afghaan’ na Italië ontruim
Gula het een van Afghanistan se bekendste vlugtelinge geword toe haar foto op die voorblad van die ‘National Geographic’-tydskrif verskyn het.
Sug van verligting in drank-, toerismebedryf ná besluit oor inperking
Die aankondiging oor die Omikron-variant het wydverspreide paniek veroorsaak en die toerismebedryf opnuut ʼn gevoelige hou toegedien. Talle besprekings is reeds gekanselleer en daar is vrese dat die Desembervakansie, een van die besigste vir die plaaslike toerismebedryf, opnuut op sy knieë gedwing gaan word.
Hoekom? Die skakel tussen woordsoorte en spelreëls
“Ek kom nou die dag die volgende Engelse woord teë waarvan ek nie die betekenis ken nie: “sesquipedalian”. Onmiddellik klim ek op die rekenaar en hark my versameling aanlyn Pharos-woordeboeke nader.”
Ontmoet nuwe aanbieder, raadgewer van ‘Op my eish!’
“Ek het lekker gesukkel in die verlede. Ek dink dit maak my juis ’n goeie raadgewer.”
Rassie dalk weer voor kamera
Rassie Erasmus het gister op sosiale media genoem dat hy saam met SuperSport aan ’n dokumentêre program werk.
Inperking kan ekonomie finaal knak
Verskeie politieke partye het die regering se besluit verwelkom om nie strenger inperkingsmaatreëls in te stel nie, maar is nietemin diep bekommerd oor die stand van die ekonomie.
Sepiegids: Nazeem bereik nuwe laagtepunt in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ word skokgolwe deur die hospitaalgange gestuur en in ‘Getroud met rugby’ het Renate nog ʼn woedeuitbarsting.
Mej. SA in Israel wil bydra tot ‘vrede, dialoog’
“’n Baie, baie klein maar uiters uitgesproke groep het probeer, maar misluk, om Lalela Mswane se kanse by dié gesogte internasionale kompetisie in die wiele te ry.”