Een van die positiewe gevalle in die Cardiff Blues-kamp is vermoedelik die nuwe Omikron-variant.
Alles vir Maandag 29 November 2021
‘Net koffie’ se klapperkoffiekoek
Nie gaande oor klapper nie? Jy kan dit met gekapte pekanneute vervang en steeds aan ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ se heerlike koffiekoek smul.
Miljard in toerismebedryf reeds verlore weens paniek oor Omikron
ʼn Verwagte 78% van besprekings gaan waarskynlik tussen Desember en Maart gekanselleer word.
Lewenslank vir vrou wat gestremde verkrag
Die vrou is as die jong man se versorger aangestel.
Eerste Omikron-gevalle se simptome betreklik ‘matig’
Coetzee sê dit is betreurenswaardig dat Omikron bestempel word as “hierdie uiters gevaarlike virusvariant” met verskeie mutasies, terwyl die virulensie daarvan nog onbekend is.
Covid-19-statistieke: Só lyk situasie nou
Die persentasie van positiewe Covid-19-toetse het van 2% tot 9% toegeneem in minder as ʼn week – ʼn baie skerp styging in gevalle oor ʼn kort periode.
Vyf ná modderstorting by platinummyn vasgekeer
Die voorval volg op ʼn afsonderlike voorval Saterdag toe ʼn kontrakwerker dood is tydens ondergrondse boorwerk.
Gedagte vir die dag: By ’n sterk man voel ek veilig
Die Here is my krag, my beskermer wat ek met my hele hart vertrou. Hy help my en my hart is vol vreugde. Die Here is ’n sterkte vir sy volk, ’n veilige skuilplek vir sy gesalfde. (Psalm 28:7-8)