Die betrokke gevangenes is glo lede van ʼn bende wat by brandstofdiefstal, ontvoerings en afpersing betrokke is.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Desember 2021
Twee uit stormwaterpyp gered
ʼn Gaslesing moes elke vyf minute gedoen word om suurstofvlakke te meet.
Polisielid geskiet toe rowers op poskantoor toeslaan
Vier gewapende mans is met ʼn onbekende bedrag geld daar weg.
‘Geen noodkrete’ waar twee verdrink
The Venue Country Hotel and Spa in Noordwes stel tans ʼn interne ondersoek na die dood van twee studente in.
Híér kan Eskom-werkers korrupsie aanmeld
“Plunderaars moet hoor: Julle is nie meer beskerm nie.”
ToekomsVenster: Jy is eiendom van God
Die volle wapenrusting wat God gee is ons wapentuig, daarmee blus ons die vurige pyle van die bose.
Trane by moordverhoor: ‘Jammer vir wat ek aan julle gedoen het’
“Ek dink deesdae die tannie sou – as sy my nou kon sien – iets sê soos: My kind, hoekom doen jy so iets?”
Departement gelooi oor blaps met brandstofprys
Die AA meen daar is boonop geen deursigtigheid in die proses om die brandstofprys te bepaal nie.
Kapingslagoffer se vermeende moordenaar eindelik vervolg
Van Coller is op die oggend van 15 November 2019 tydens ’n kaping in Bramley, Johannesburg, doodgeskiet.
Eskom-fluitjieblaser, jy’s nie alleen nie; Solidariteit bied ondersteuning
Solidariteit verstaan dat daar talle uitdagings is om ʼn veilige en effektiewe fluitjieblaser te wees, daarom wil Solidariteit hierdie dapper individue bystaan met ʼn splinternuwe inisiatief #DapperBurger.
DA sê eksplorasie aan kus moet briek aandraai
Die DA meen verdere openbare deelname moet eers plaasvind voordat Shell kan voortgaan met sy soeke na olie en gas aan die Wildekus.
Hill’s se troeteldierkos sit die gejeuk en -krap stop
Dit kan moeilik wees om die spesifieke oorsaak van allergieë te bepaal, tot groot frustrasie en stres vir troeteldierouers. Hill’s is ʼn leier in terapeutiese voeding wat die enigste klinies beproefde voedingsoplossing vir beide kos- en omgewingsallergieë* ontwikkel het.
Eenheid gryp oudraadgewer se R3 miljoen-huis
Zandisile Qupe het dié huis glo met geld wat deur korrupte aktwiteite bekom is, gekoop.
Sama vra spesiale howe vir mediese regsake
Landdroste word dikwels in die onbenydenswaardige posisie geplaas om te beslis oor uiters ingewikkelde kliniese ingrypings sonder dat hulle die nodige opleiding of mediese kennis het.
Plaasaanvallers probeer kind in oond druk
“My man het in vrees toegekyk hoe hulle probeer om ons jongste seun in die oond in te druk.”
Beroemde standbeeld met sneeu herskep
ʼn Amperse identiese replika van een van die wêreld se mees klassieke beeldhouwerke is met sneeu herskep deur ʼn geheimsinnige kunstenaar van Suid-Yorkshire.
Tait volg kort op Klusener se hakke
Shaun Tait het as Afghanistan se boulafrigter bedank. Sy bedanking is onmiddellik van krag.
Massey Ferguson verfris logo ná 63 jaar
Murro sê hulle het reeds sedert die MF Next-konsep by die Agritechnica 2019-skou in Hamburg, Duitsland, onthul is aan ʼn nuwe logo gedink.
Ballito Rage gekanselleer
Talle feesgangers het Dinsdag reeds positief vir die koronavirus getoets.
Kersliggies Oppi-Plaas net buite Boschkop nou in volle swang
Kersliggies Oppi-Plaas, aangebied deur Oppi-Plaas Mark en Legends MX, vind daagliks tot 5 Desember buite Boschkop, Pretoria, plaas.