“Fluit, piet-my-vrou, fluit, fluit!”
Alles vir Woensdag 1 Desember 2021
Drie dood, agt beseer tydens skietery by skool
Volgens inligting het die leerder tussen 15 en 20 skote in sowat vyf minute afgevuur.
Video: Riekert Botha, Milanie Vosloo gesels oor hul dagstukkieboeke
Riekert Botha en Milanie Vosloo gesels oor hulle dagstukkieboeke ‘Wees oor niks besorg nie’ en ‘Krag vir elke dag’ wat pas verskyn het.
19 beseer toe taxi’s, vragmotor bots
Die passasiers in die taxi’s was op pad van die werk huis toe.
Eerste episode van ‘Alles Malan’ skop met spoed af
Aan die begin van die episode sê Brenda sy is bang die Malans lewe by mekaar verby.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle in Gauteng
Meer as 4 000 nuwe gevalle is teen Dinsdagaand aangemeld.
Gedagte vir die dag: Wisselvloei tussen jou en Hom
Op daardie selfde dag sal julle goed weet dat Ek in ’n hegte verhouding met my Vader leef, en julle met My, en Ek met julle. (Johannes 14:20)