Die finale konsep van die hersiene taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch het Donderdag die groen lig van die US Raad gekry, vir implementering vanaf 1 Januarie 2022.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Desember 2021
SAL onttrek hom aan Mango
“Werknemers by die lugredery byt nou die spit af vir die destydse swak besluite van die regering. Duisende mense gaan nou sonder werk sit.”
Sakeman beboet wat Jan Taks bedrieg
Die SAID het tussen 2016 en 2020 verliese van meer as R2 miljoen gely.
Zuma se boek binnekort op die rak
“Die langverwagte boek bevat boeiende inligting.”
Sewejarige sterf in tref-en-trap ongeluk
Haar vyfjarige niggie het die ongeluk sien gebeur.
ToekomsVenster: Laat die straf aan God oor
Los dit liewer en vertrou die Here ook hierin.
‘Maak 2022 landbou se aksiejaar’
In 2022 moet ons inhoud gee aan boere se stem en die oplossings wat ons voorgestel het, implementeer.
Betogers keer personeel wéér vas in Eskom-hoofkantoor
Omtrent 12 busse met betogers het om die perseel gestaan.
Voormalige Mej. SA se man (52) sterf
Hy was ook bekend as sakeman, hoofsaaklik as stigter van die Taboo-nagklub in Sandton, Johannesburg.
Interdik ingedien om Wildekus te beskerm
Shell se planne om reeds Woensdag met opnames op die seebodem te begin, is nou tydelik in die wiele gery.
Video: Seer, verslaentheid steeds sigbaar 11 jaar ná plaasaanval
In 2010 is Attie, Wilna en klein Wilmien Potgieter, toe net twee jaar oud, wreed op hulle plaas in Lindley vermoor. Ernusta Maralack het met Wilna se suster, Susan, gepraat in die jongste episode van ‘Op seer se spoor’.
UKZN toets eie vuurpylenjin
Die enjin gebruik vloeibare suurstof en stralerbrandstof om stootkrag van net minder as twee ton te produseer.
Botswana en Zim: Oor olifante, sonsondergang en mense
Soos ʼn vriendin van my dit gestel het: Die heelal skyn in daardie oog.
Taalgebruik: Voertuigsoorte
Wat maak ons met “hatchback” en “sports utility vehicle (SUV)” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Prasa-hoof afgedank
Die besluit volg op ʼn ondersoek deur ʼn senior advokaat om te bepaal of Matthews doelbewus versuim het om inligting oor sy dubbele burgerskap aan Prasa bekend te maak.
Staat vra lewenslank ná aftreeoord-moord
“Rehabilitasie moet ’n tree terugstaan terwyl vergelding na vore tree”.
Regter sterf toe voertuig fiets tref
“Hy was ’n sleutelfiguur in ons familie vir wie ons almal baie lief was.”
Verbruikersake: Verskaffersooreenkomste vir skoolklere gestop
Vir verbruikers beteken dit dat jou kind se skool jou nie meer kan dwing om jou kind se skoolklere by ʼn bepaalde kleinhandelaar of verskaffer te koop nie.
Nóg ʼn ‘aanhitser’ van Julie-onluste vas
Die man is intussen op borgtog vrygelaat.
Regstreekse gesprek: Omikron-paniek – geregverdig of onnodig?
Omikron, die nuwe Covid-19-variant, het die wêreld behoorlik op hol sedert wetenskaplikes verlede week aangekondig het dat verskeie gevalle van dié variant die afgelope weke in Suid-Afrika aangemeld is. Elaine Krige gesels met Connie Mulder om antwoorde op vrae te kry.