Daar is ook groot kommer oor die uitkontraktering van mediese dienste wat sedert 2010 al meer as R1 miljard beloop.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Desember 2021
Blitsbokke moet weer vir JC Pretorius bedank
Die Blitsbokke het Saterdagmiddag hul negende titel in Dubai in Wêreldrugby se sewesreeks gewen, maar dit was na alle waarskynlikheid ook die moeilikste.
Kind onder ses wat in Mpumalanga-ongeluk sterf
Die vragmotorbestuurder het ook op die toneel gesterf, terwyl sy passasier ernstig beseer en na ʼn hospitaal gehaas is.
Polisielid skiet vrou voor hy glo selfmoord pleeg
Nog ʼn man is tydens die voorval in die kop geskiet. Hy was vroeër vandag in ʼn bedenklike toestand.
9-jarige ‘Mozart’ betower Kaapse gehore
Andrew Willicott se ouers glo sy disleksie help hom om patrone raak te sien, wat hom help om musiek van geheue te speel.
Michigan-skoolskieter se ouers in hegtenis
Hy sê een van die ouers was “uiters ontsteld, baie beangs” toe polisiebeamptes hulle opgespoor het.
Name bekend van twee studente wat by hotel verdrink
Nzimande het ʼn beroep op wetstoepassingsowerhede gedoen om ʼn spoedige ondersoek te doen na die “omstandighede wat tot die tragiese verwikkeling gelei het”.
Internasionale oorsig: Na 22 maande steeds Covid-paniek
In totaal het 87 lande hulle grense vir Suid-Afrika en ander Suider-Afrikaanse lande gesluit. Meer as R1 miljard se toerismebesprekings is binne 24 uur gekanselleer, met baie meer wat sedertdien gevolg het, en Suid-Afrika se reputasie het enorme skade gely.
Blitsbokke skraap deur teen Hane
Dit was egter nie oortuigend nie en die Bokke was nie op hul stukke nie.
Beurtkrag Saterdagaand ingestel
Eskom waarsku boonop as die kragsituasie enigsins verder versleg, hy moontlik gedwing sal word om beurtkrag selfs vroeër te implementeer.
Jan Jan Jan-album ‘maak ʼn braai lekkerder en langpad korter’
“Of ons nou in die stad bly of nie, ons hou van kuier, braai en al die ander elemente van ons Afrikaanse kultuur.”
Staat se dokters gaan Agrizzi nou ondersoek
Agrizzi was egter maande laas in die hof – glo weens sy swak gesondheid.
Denel nou ook by OB verkla oor salarisse
Moyo sê verskeie van die vakbond se lede gebruik deesdae antidepressante weens die druk wat die wanbetaling van salarisse veroorsaak, terwyl ander dringend sielkundige hulp moes kry om te keer dat hulle selfmoord pleeg weens die verknorsing waarin hulle gedompel is.
Tiener, ouma red trokdrywers van vlammedood
“Terwyl ander motoriste net toegekyk het, het hulle iemand se pa, man en broodwinner van ʼn aaklige dood gered.”
Indië in verkorte toer na SA
Ondanks die Omikron-variant sal Indië steeds later die maand teen die Proteas speel; die vier T20-wedstryde sal net op ’n latere datum beslis word.
Luister: Begin só ʼn gesonde leefstyl
“Dit is deur en deur daarop gemik om jou denkwyse oor jou gesondheid, emosionele welstand en eetgewoontes te verander.”
Ouers van Amerikaanse ‘skoolskieter’ ook aangekla
Ethan se ouers is op die dag van die skietery na die skool ontbied nadat ʼn onderwyseres ʼn nota op Ethan se lessenaar gevind het wat gevaarligte laat flikker het. Die tekening is aan die Crumbleys gewys en hulle is aangeraai om binne 48 uur berading vir die kind te kry.
Vermeende vragmotorkapers vas
Die eienaar van die huis is ook in hegtenis geneem waar sy saam met nog ʼn man in ʼn kas geskuil het.
Herstelwerk vorder ná substasie in Pta brand
Daar is begin met herstelwerk aan die dak wat byna heeltemal in die brand verwoes is. Die dak moet behoorlik herstel word voor nuwe toerusting weer geïnstalleer kan word.
SA Ope: Bekker droom oor glorie
Oliver Bekker kon nog nooit ʼn toernooi in die Europese reeks wen nie, maar kan wel met sewe oorwinnings in die Sonskynreeks spog.