Die organisasie benadruk egter “dit kon baie erger gewees het”.
Lees meerAlles vir Maandag 6 Desember 2021
Besoedeling belemmer plant van gewasse
“Saaiboere kan weens die besoedeling van grond en ondergrondse water steeds nie gewasse aanplant op sekere dele van hul plase nie.”
Matriekeksamen verloop sonder voorval
Die departement van basiese onderwys sê die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen het Maandag tot ʼn einde gekom sonder enige groot voorvalle.
Malema, Ndlozi-saak maak weer ‘vreemde wending’
Die twee word aangekla vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel, Johannes Venter.
Vulkaan bars uit: ‘Ek kon net bid vir my en my dogter se veiligheid’
Talle huise en voertuie, insluitend vragmotors, is verswelg.
ToekomsVenster: Draai ook die ander wang
“Draai die ander wang, gee die onderkleed.”
Sakeliga gee siening oor verpligte inentings en staatsbestandheid
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” word die reaksie op pres. Ramaphosa se jongste Covid-19-televisieverklaring bespreek, Sakeliga gee sy mening oor verpligte inentings en deel ʼn paar inleidende gedagtes oor staatsbestandheid.
Ontmoet TLU SA se span: Boer is in Pieter Pretorius se bloed
“Landbou is ’n unieke en taai besigheid en as jy nie passie, toewyding en vasberadenheid het nie, wel dan is boerdery dalk nie vir jou nie.”
Vicki Terblanche se man wag steeds vir borgtog
Vicki Terblanche se vervreemde man en haar kêrel het na bewering saamgesweer om haar te vermoor.
Borgtog vir Bolandse vrugteboere
Minstens 680 mense het ’n versoekskrif geteken ten gunste van die boere se vrylating.
‘Geen krisis’ by NVG
Die bedanking van adv. Hermione Cronje verlede week het tot groot kommer oor die situasie by die Nasionale Vervolgingsgesag gelei.
Sinterklase alte vrolik op die skihange
Meer as 230 Kersvaders het Sondag in hul rooi pakke die skihange aangedurf ter wille van liefdadigheid.
Lemoene beleef skitterende uitvoerseisoen
Die meeste lemoene is reeds verskeep en feitlik al die vrugte wat vir uitvoere verpak is, sal die hawens wel verlaat.
100 dooie katte in pensioenaris se huis gevind
Daar word vermoed dat die Franse pensioenaris aan ʼn sindroom ly wat daartoe lei dat iemand groot hoeveelhede diere inneem, maar nie in staat is om hulle te versorg nie.
Oud-adjunkminister sterf
Ebrahim Ebrahim het ná die eerste demokratiese verkiesing in 1994 by die regering aangesluit nadat hy tronkstraf op Robbeneiland uitgedien het.
Polisieman sterf dag voor vonnisoplegging
Die polisieman is daaraan skuldig bevind dat hy twee tieners verkrag het.
Steffi-rekord in Novak se visier
Die Serwiese tennisster vier vandeesweek sy 350ste week as die wêreld se voorste manstennisspeler.
Nuuskommentaar: Omikron as dominante variant en Covid-19-politiek
Die gesondheidstryd teen Covid-19 gaan tot ʼn einde kom. Dit beteken hoegenaamd nie dat regerings hierdie normaliteit gaan volg nie – politieke vergrype is die volgende stryd wat al meer na vore gaan kom en ook hand en tand beveg moet word.
Italië verskerp reëls vir oningeënte burgers
ʼn Man wat nie sy sogenaamde “groen pas” op ʼn bus kon toon nie, is met 400 euro (meer as R7 200) beboet.
Skryf jou eie lewensverhaal – maklik en eenvoudig
Skryf jou eie lewensverhaal op ʼn eenvoudige manier, in jou eie tyd, in jou eie omgewing, op jou gemak.