Die inhegtenisnemings volg meer as 10 jaar nadat senior en uitvoerende amptenare van die Gautengse departement van gesondheid glo allerlei belonings van ʼn verskaffer ontvang het.
Alles vir Dinsdag 7 Desember 2021
‘Verplig inenting, beperkings vir ongeëntes’ – Nedlac
Volgens Nedlac moet besluite vinnig geneem word sodat die inentingskoers verbeter kan word en die negatiewe uitwerking van ʼn vierde vlaag verminder kan word.
Metropolisie wat Kymie du Toit aftrek, aangekla
Die betrokke lede van Tshwane se metropolisie word nou van aanranding aangekla.
‘Maak boere se veiligheid prioriteit in feestyd’
“Die SAPD se fokus op sigbare polisiëring en misdaadvoorkomingsoperasies in die feestyd, kan tot ʼn daling in misdaad lei.”
Die Agterblad-span praat F1-dinge
Die (FIA)sko: Max of Lewis skuldig in Saoedi-Arabië?
Ma, baba gered ná gebou ineenstort
ʼn Gasontploffing in die gebou in Frankryk kon tot agt kilometer ver gehoor word.
Janusz waag nog ʼn poging op parool
Janusz Walus is alreeds byna 30 jaar agter tralies en het al verskeie kere om parool aansoek gedoen.
Parlement stem vandag oor grondonteiening
“As hierdie wetsontwerp ’n tweederdes stem kry, verdoem dit die kanse op ekonomiese herstel in Suid-Afrika.”
ʼn Ewige voortleef in bome
Dit was ʼn aandoenlike seremonie – bo verwagting so. Ons twee broers, twee susters en aangetroudes soek lankal ʼn geleentheid om almal saam op gepaste wyse van onse ma afskeid te neem. Bome was haar passie, in die besonder die kremetart.
Egpaar op lughawe deur ‘polisie’ beroof
“Die motor wat die egpaar agtervolg het, het ’n paar minute later blouligte aangeskakel en die egpaar van die pad laat aftrek.”
900 werknemers in Zoom-oproep afgedank
“As jy op hierdie oproep is, is jy deel van die ongelukkige groep wat afgedank word.”
Uitdrukking: Alle grappies op ʼn stokkie
Ons ken almal die uitdrukking, “Alle grappies op ʼn stokkie”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
Vurige Duanne terug in Proteagroep
Duanne Olivier het reeds 28 paaltjies in net vier wedstryde in die plaaslike meerdaagse reeks laat spat.
Geen meer toegang tot entstofdatabasis vir navorsers
Indien die navorsers toegang tot die EVDS gehad het, sou hulle byvoorbeeld sterftes onder ingeënte mense en oningeënte mense kon ontleed. Maar hulle kan nie.
Grootste toets van oudkrieketspeler se lewe
“Ek het vrede daarmee gemaak dat ek dalk nooit weer sal kan loop nie.”
Boekresensie: Die duisend en eerste nag
Daar is gratis aanlyn musiek en video’s beskikbaar waarin lesers hulle kan verlustig terwyl hulle hul in die storie verdiep.
Resep: Bessiefluweeltjie
ʼn Lae-GI-drankie wat vir meer energie gedurende die oggend sorg.
Demi Lee span kroon op top-20
Fatman se nuwe enkelsnit, “Kamp Kommandant”, betree vandeesweek die top-20.
Boek: Die Swart Kat slaan vir oulaas toe
Die Swart Kat is vinniger as die pik van ʼn mamba, geruisloser as ʼn arend, so sterk soos ʼn bees en so onverskrokke soos ʼn ratel.
Pearl Harbour 80 jaar later: Veteraan (101) vertel
Dit is vandag presies 80 jaar nadat 2 300 Amerikaanse troepe by Pearl Harbour gesterf het. Die destydse seeman David Russell is een van dié wat van die USS Oklahoma gevlug en oorleef het.