Daar is geen verduideliking uit Drake se kamp gegee vir sy versoek nie.
Alles vir Dinsdag 7 Desember 2021
Rage-organiseerder spoeg vuur oor aflas van feeste
“Ons kon die beste openbare gesondheidsdiens gewees het in die dorpe waar ons sake doen. Matrieks gaan nie nié partytjie hou net omdat niemand vir hulle ʼn partytjie gee nie.”
Groblersdal-seuns ‘te gou weggeruk’
“Saterdagaand het ’n storm oor die dorp uitgesak. Dít was vir my ʼn teken dat God geweet het hoe seer ons gemeenskap het en dat Hy saam met ons huil.”
Engeland se treurmare in Australië
Ondanks Jimmy Anderson se versekering dat die besoekers die tuisspan op die agtervoet kan plaas, kon Engeland nie een van sy laaste tien toetse in Australië wen nie.
Polisieman verkrag glo verdagte
Die polisiekonstabel het die beweerde dief glo in ʼn vangwa verkrag.
Fietsry vir erfenis: Geselskap groei
Oom Jakkie durf die enorme taak van die meer as 450 km oornagrit op sy jeugdige ouderdom van 80 jaar aan.
Futloos en nie gefokus? Hier is raad
Wat jy egter nodig het, is ʼn meer langdurige, gesonde manier om die energievlakke te laat styg, sonder om jou liggaam vol suiker en kafeïen te prop.
‘Kapers’ vas wat glo koeriervoertuie teiken
Die vermeende rowers het glo kort tevore ʼn voertuig op die N3 gekaap.
Vrou 20 jaar ná ontvoering as baba opgespoor
DNS-toetse is gedoen en die uitslae het tot ʼn deurbraak in die ontvoering gelei.
Só lyk jongste Covid-19-gevalle
Die positiwiteitskoers staan in hierdie stadium op 26,4%.
Pioneer herroep sekere neutprodukte oor salmonella
Die meeste van die produkte is reeds herwin.
Gedagte vir die dag: Jy het sý DNS
Dit het Ek vir julle gesê sodat julle my blydskap mag ervaar en julle blydskap volkome kan wees. (Johannes 15:11)