Die motief vir die voorval wat Donderdag helder oor dag afgespeel het, is die fokuspunt van die polisieondersoek.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Desember 2021
‘Suid-Afrikaners het sekerheid nodig,’ sê reisagentskap
“Binnelandse toerisme is nou die enigste lewensaar van ʼn beleërde toerisme- en gasvryheidsektor.”
Gesteelde motor ná hoëspoedjaagtog teruggevind
Die vlugtende verdagte het glo verskeie ongelukke veroorsaak.
Vrou beboet oor Tour de France-ongeluk
Die vrou het self in die hof gesê sy voel skaam oor haar “onnoselheid”.
President al jaar lank stil oor kindermishandeling
Die Abraham Kriel-kinderhuis in Modimolle het ʼn koek met die brief van ʼn kind aan die presidensie oorhandig.
ToekomsVenster: Net genade
Mens vergeet waar dinge vandaan kom.
Dragtige renoster in privaat reservaat gestroop
Vier renosters is Woensdagaand gestroop terwyl ʼn vyfde een ure lank soek was.
Video’s: Só vaar Mazda 2, Nissan Almera tydens botstoetse
Die botsingtoetse is uitgevoer op twee voertuie wat in die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is – die Mazda 2 en die Nissan Almera.
Wen ‘n R5 000-Kersfeesbonus met Maroela!
Drie gelukkige Maroela-lesers sal elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen!
Motoris glo by verkeerslig geskiet
Bystanders moes Donderdagoggend hulpeloos toekyk hoe ʼn motoris in een van die gesogste sakegebiede in Gauteng by ʼn verkeerslig beroof en oënskynlik geskiet word.
Trekroetetuin word buitelugavontuur vir hele gesin
Die nuwe historiese trekroetetuin is terselfdertyd nou ook die grootste historiese buitelug-avontuurspeletjie in die Suidelike Halfrond.
Kleuter, vrou sterf toe bakkies bots
Nog ’n vrou is vasgekeer in die bestuurdersitplek van haar bakkie gevind.
Kruger-leeus in Marlothpark los
Inwoners word gemaan om maar liefs nie in die donker rond te loop nie.
Luister in 3 minute: Grondwetwysiging faal en BBP krimp in derde kwartaal
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die grondwetwysiging wat in die hek geduik het. Hy bespreek ook die bruto binnelandse produk (BBP) se inkrimping in die derde kwartaal en bespreek die belang van netwerke en desentralisering om staatsbestand te word.
Idees vir vanjaar se Kerskous
Met Kersdag om die draai het Maroela Media ʼn paar geskenkidees saamgestel.
Koch gaan in Wasps-skrum sak
“Ons soek al geruime tyd na ’n vaskopstut van wêreldgehalte en in Vincent het ons gekry waarna ons soek.”
Nuwe Covid-variante geen verrassing
Sodra die virus in nuwe variante muteer, begin ʼn volgende vlaag en hou dit aan gebeur tot kudde-immuniteit bereik word – iets wat Suid-Afrika nog lank nie gedoen het nie.
Volgende onteieningshekkie op pad, waarsku VL
“Daar is wel ʼn gedeelte, spesifiek die omskrywing van onteiening vir grondhervorming, wat ons gaan beveg.”
Oscar moet nog ‘die waarheid’ vertel – Steenkamps
“Hy het geen berou getoon nie en hy sal slegs berou toon indien dit daartoe bydra dat hy uit die tronk kom. Ons het nog nie die volle storie gehoor nie.”
#JongStemme: Hoop begin by jou!
En ja, hoop en geloof loop hand aan hand, skryf Kayla Roets, ʼn graad 11-leerder aan die Hoërskool Pretoria-Noord.