Do Minh Toan het die horings in gips die land probeer insmokkel.
Alles vir Donderdag 9 Desember 2021
Departement sê binnekort oor opvolginentings
Intussen kan kinders tussen 12 en 17 jaar nou vir hul tweede dosis van die Pfizer-entstof teen Covid-19 aanmeld.
Woordfeesbundel ontvang meeste inskrywings nóg
“ʼn Mens besef opnuut dat die feesbundel ʼn warm en kosbare uitnodiging tot verdere nadenke en gesprek is.”
Hibriede Rav4 skud groenmark reg
Suid-Afrikaners suig tans aan die agterspeen as dit kom by die aanbring van laaipunte vir elektriese voertuie en derhalwe is ons mark meer gereed vir hibriede voertuie.
Hof genader oor ‘sertifikaat van behoefte’ vir medici
“Dié bepalings, asook enige regulasies wat daaruit spruit, is ongrondwetlik en maak inbreuk op die regte van gesondheidsorgpraktisyns.”
Wen een van 10 e-boeke en skryf jou eie lewensverhaal
Tien gelukkige Maroela-lesers staan die kans om gratis toegang te kry om hul lewensverhaal te kan skryf!
Lekker lag vir 11-jarige se Kersfees-wenslys
Die ma sê toe sy 11 jaar oud was, het sy vir ʼn Cabbage Patch-pop gevra en geskerts “my 11-jarige is blykbaar 35.”
1, 2, 3 … Spaar!
Hoeveel moet ek spaar? Die antwoord is ongelukkig nie so maklik soos syfers rondgooi nie, maar wees gerus: Daar is beslis ’n manier!
Skietvoorvalle in Kempton Park eis twee
“Twee mans is binne die motor aangetref. Hulle het skietwonde opgedoen.”
NS wil sigarette vir toekomstige geslagte verbied
Die nuwe wetgewing sal beteken dat hedendaagse tieners in Nieu-Seeland in hul leeftyd nooit sigarette wettig sal kan koop nie.
Petroljoggies, nooddienspersoneel vas vir petrolkaart-slenter
Hierdie slenter het die regering glo uit groot bedrae geld bedrieg.
Musiekvideo: Debuut vir Marisa, ʼn egte ‘plaasmeisiekind’
“Hier het ons kettie geskiet, kleilat gespeel, grotte verken, vrugte van die boom af geëet en fiets gery tot die son sak. Dit was ons stukkie hemel.”
Fox News-Kersboom aan die brand gesteek
Die konserwatiewe nuusuitsaaier het die voorval intussen as ’n “kwaadwillige brandstigtingsaanval” bestempel.
Button glo Hamilton het die oorhand
Daarteenoor meen Fernando Alonso dat die drukkoker nie juis vir Max Verstappen pla nie.
Tiger se 1200-reeks ’n ernstige mededinger
Daar is tans min avontuurfietse met asaandrywing. Triumph het pas sy splinternuwe Tiger 1200-reeks bekend gestel en dit is ’n ernstige mededinger in hierdie segment.
Vermiste student se motor ná 45 jaar gevind
Die deurbraak sou ná dekades eindelik in die vorm van ’n 911-oproep kom.
Boek: ‘14 maal moord’ – Daniël Lötter
Van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale word in dié bundel saamgevat.
Taalgebruik: grootte, grote
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “grootte” en “grote” in Afrikaans.
Verdagtes dood ná skietgeveg met polisie
Die mans is glo deel van ʼn sindikaat wat reeds meer as 18 Volkswagen Polo’s in Gauteng gekaap het.
Kersfees kom vroeg vir baba met hartdefek
“Om ons seun by die huis te hê is die beste Kersgeskenk waarvoor enige ouer kan vra.”