Tesla-baas Elon Musk het Vrydag op Twitter geskerts hy oorweeg bedanking, ure ná hy nóg ʼn rits aandele in sy maatskappy verkoop het.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Desember 2021
Omstrede Notre-Dame-ontwerp goedgekeur
Dit sluit moontlik straatkuns-installasies en sagter beligting in.
Regering suksesvol in Mej. SA-saak
Die departement van sport, kuns en kultuur het vroeër gesê hy onttrek sy ondersteuning aan Lalela Mswane se deelname aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel.
Oud-veiligheidswag verdink van twee transitorooftogte
“Die man is uitgeken as ʼn voormalige werknemer van Rustenburg Fidelity Cash Solution wat na Johannesburg oorgeplaas is.”
10 jaar agter tralies vir prokureur wat bedrieg
Sy is reeds op 27 Augustus 2015 van die prokureursrol geskrap omdat sy by bedrog betrokke was.
ToekomsVenster: Bediening van versoening
Nooi die Gees van God om ons te vernuwe sodat Suid-Afrika kan genees.
‘Teenstrydighede’ in noedel-ondersoek kom aan die lig
Die vervaardiger van Howe-kitsnoedels sê niemand anders het die betrokke dag van sy noedels siek geword nie.
Video: Skoolkinders maak mooiste musiek
“Mag ons leer om ons verskille te vier. Moenie na die stemme luister wat sê jy is nie goed genoeg nie, want jy is. Wees trots op jouself, wees braaf en dapper – wees net jy!”
Kind verdrink glo by oord in Harties
Die jong meisie is glo deur ʼn seun uit die swembad gehaal.
Etlike ure oor om 4 000 leerders te plaas
Die spertyd vir skoolplasings in Gauteng is reeds met ʼn week verleng.
Toelae vir plattelandse onnies gestaak
’n Staking van duisende onderwysers dreig nou oor dié toelaag, wat bedoel is om onderwysers na afgeleë landelike skole te lok.
Skerp sekuriteitsman vang ‘reeksoortreders’
Dit het later aan die lig gekom dat van die verdagtes reeds gesoek is vir misdade wat verband hou met roof, diefstal uit winkels en verkragting.
Geliefde ‘7de Laan’-aktrise (70) sterf
Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie.
Nuwe musiekfamilie, enkelsnit vir Andriëtte
“Op laerskool het die sanggogga my gebyt – die koorjuffrou het my voor laat staan en vir my ’n mikrofoon aangegee.”
Wat is ʼn ‘verkeerde keuse’ in ʼn vrye samelewing?
In Februarie was Ramaphosa van mening dat die staat die besluit om in te ent by die individu gaan laat – hulle kan óf vir óf teen inenting besluit. Maar te veel het die “verkeerde” opsie uitgeoefen, en dus kan inentings nou regmatig verplig word. Daar is iets baie onheilspellend onderliggend aan hierdie standpunt.
Dieseltenks gesteel tydens kaping
’n Groep van sowat tien verdagtes het op ’n vragmotor toegeslaan wat aluminiumdieseltenks vervoer het.
White of Nienaber; Kolisi of Etzebeth?
SA Rugby maak lys van benoemdes vir jaarlikse toekennings bekend.
Twee met leeukop betrap
ʼn Polisiebeampte het hom voorgedoen as ʼn tradisionele geneser wat die kop wou koop en só is die mans by ʼn vulstasie in Zeerust vasgetrek.
Ope brief aan Ramaphosa oor Afrikaans
In die brief spreek die Afrikaanse Taalraad sy kommer uit oor die taalbeleid wat Afrikaans as ʼn nie-inheemse taal afmaak.
John Purchase groet Agbiz
Die buiteland was ook baie beïndruk met sy toewyding en harde werk en die Franse regering het hom in 2018 tot ridder geslaan.