“Ons boodskap was om dié feesseisoen nie te dink aan dit wat ons verloor het nie, maar dit wat ons ontvang het – met sy geboorte, sy kruisiging en met sy opstanding.”
Alles vir Vrydag 10 Desember 2021
Die perfekte toerbus?
Voor is dit ʼn doodgewone Caravelle met lapsitplekke. Agter is dit egter ʼn ander wêreld.
N1 gesluit ná gru-vragmotorongeluk
Die botsing het die lewe van ’n vragmotorbestuurder geëis.
‘Dis nie óns noedels se skuld,’ sê vervaardiger
Die betrokke noedelpakkie het glo ook tekens gewys dat die onderkant daarvan weggeknibbel is, wat daarop kan dui dat ʼn rot dalk aan die noedels geknaag het.
Malan lei Engeland se terugvegpoging
Die 34-jarige oudleerling van Paarl Boys’ High geniet dit om teen Australië te speel.
‘Ek koop nooit iets nuuts vir my kinders vir Kersfees nie’
ʼn Spaarsamige ma se planne vir Kersfees kan ander ouers dalk aanmoedig om dieselfde roete te volg.
Hollywood: ‘Sex and the City’-herlewing skok kykers; Italiaanse rolprentregisseuse (93) sterf
Die eerste episode van die herlewing van die uiters gewilde televisiereeks ‘Sex and the City’ het reeds kykers geskok toe dit Donderdag uitgesaai is.
Gesin is ‘kop in die wolk’ oor prys vir skoolgeld
Daar is steeds kans om die volgende die Kop-in-die-wolke-wenner te word. Skryf vandag nog in vir dié kompetisie in.
Nuwe taalbeleid: Maties gerekoloniseer
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het onder leiding van Wim de Villiers vir Engels en die koningin ʼn “oorWimming” behaal oor logika, wetenskap en Afrikaans.
Inperkingsregulasies volgende week hersien
Die reproduktiewe koers van die virus is hoër as ooit, maar die minister van gesondheid sê daar is “werklik geen rede tot kommer nie”.
Hoekom Ramaphosa regstel-wet behoort te veto
Die omstrede wetswysigings oor regstellende aksie is onnodig sowel as uiters skadelik skryf Anthea Jeffery, hoof van beleidsnavorsing by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV).
Talle steun verpligte inenting in die werkplek
Slegs drie uit tien wit volwassenes is egter ten gunste van verpligte inenting in die werkplek. Dié groep blyk ook die onwilligste te wees om hulle te laat inent.
IMF ontevrede met SA se vordering
“Dit is goed om te weet die wêreld sien raak dat die ANC-beleid nie in staat is om die ekonomie te red nie.”
Jurie Roux moet wel miljoene aan US betaal
Roux moet nou meer as R37 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch betaal, ná sy mislukte appèl teen ʼn arbitrasietoekenning wat in Desember gemaak is.
Pta-Oos se krag dalk môre aan
Talle inwoners sit nou al byna nege dae sonder krag.
‘Michael Schumacher is die beste renjaer nóg’
Volgens Sebastian Vettel sal die legendariese Ferrari-renjaer altyd die beste wees; selfs al sou Lewis Hamilton nog vyf verdere titels inoes.
Planne vir Notre-Dame laat wenkbroue lig
’n Paryse argitek meen die Franse kerkowerhede loop nou die gevaar om dié erfenisbaken in “Disneyland” te verander.
Liefdesdriehoek, lewenslesse in ‘Klein Karoo 2’
“Frans moet dié slag ook op die harde manier leer dat hy nie altyd iemand hoef te red deur groot gebare om liefgehê te wees nie.”
Wenners: Dias Summer Festival in Mosselbaai
Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Dias Summer Festival in Mosselbaai op 17 Desember.
Sarel en kie vertoon skaflik teen Indiese besoekers
’n Paar Suid-Afrikaners het hulself nie sleg van hul taak in die afgelope reeks teen Indië A gekwyt nie.