“Ons kultuur en erfenis verdien net die beste. Ek wil graag hê die bordspel moet ʼn bydrae lewer, veral ook tot die uitbou van Afrikaans.”
Alles vir Vrydag 10 Desember 2021
FW de Klerk Sondag amptelik gegroet
ʼn Nasionale routydperk van vyf dae is van 17 November vir De Klerk ingestel, waartydens die landsvlag halfstok gehang het.
Juanita en kroos gesels oor saam sing, kinderjare en gesinstyd
“Ek bid altyd en vra vir die Here om my te help om die band tussen ons te beskerm, maak nie saak watter rigting een van ons sou inslaan nie.”
Bultrugwalvis spoel by Seepunt uit
ʼn Dooie bultrugwalvis van sowat 8 m lank het Donderdagoggend by Seepunt uitgespoel.
Kitsnoedel-verskaffer bekyk ná kindersterftes
Die nasionale verbruikerskommissie het met ʼn ondersoek na ‘n kitsnoedel-verskaffer se optrede begin ná die dood van drie kinders nadat hulle van dié noedels geëet het.
Resep-video: Biltong-en-roombroodjie
Dié broodjie met ʼn biltong-en-roomvulsel is vreeslik lekker as hy warm uit die oond kom, veral saam met braaivleis.
Plaaslike skrywers se boeke eersdaags in Frans, Albanies
Vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die PEN Afrikaans Vertaalfonds, sal ʼn vertaling na Albanies ook gefinansier word.
NVG stel sy visier op Guptas se Optimum-myn
Tegeta Resources, ʼn maatskappy wat deur lede van die Gupta-familie besit en beheer word, het Optimum Coal Holdings van Glencore vir R2,1 miljard verkry.
Handwerk: Maak ’n mooi takboklamp
Hierdie pragtige takboklamp kan heeljaar deur ʼn liggie in jou huis, en gemoed, gooi.
Maak tuin langs jou swembad
Omskep jou agtertuin in ’n palmstrand, ’n golwende grasperk of tropiese paradys. Of dalk hou jy van ’n byderwetse minimalistiese styl?
Covid-19-statistieke: Meer as 20 000 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 29,8%.
Gedagte vir die dag: Hoe verwaand is ek?
Ons lewe deur die Gees; daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal. Ons moenie te veel van onsself dink, mekaar irriteer of op mekaar jaloers wees nie. (Galasiërs 5:25-26)
Jy kan ʼn verskil maak!
Benodig jy ekstra hulp om jou dag te beplan?