“Ons almal is meer as bereid om hierdie verpligte jaar te doen, ons gemeenskappe te ondersteun en hulle by te staan, maar ons hande is afgekap.”
Lees meerAlles vir Saterdag 11 Desember 2021
Desember-vermaak: Nuwe Afrikaanse reeks deur ‘Die Boekklub’-skrywers
Die reeks speel teen die agtergrond van die prag en romanse van die Kaapse troubedryf af.
Minstens 50 sterf toe tornado Kentucky tref
ʼn Storm het Vrydag ook ʼn groot Amazon-pakhuis in Illinois getref. Minstens twee persone is dood.
Bruide spoeg vuur oor diensverskaffer se jakkalsdraaie
Talle bruide is erg omgekrap omdat hul grimeer- en haarkunstenaar hulle op die nippertjie in die steek laat en groot spanning voor hulle groot dag veroorsaak.
Internasionale oorsig: Ekonomie kan Biden en Demokrate sink
ʼn Groot meerderheid van Amerikaanse kiesers is pessimisties oor hul land se toekoms en is veral pessimisties oor ekonomiese vooruitsigte. Daarmee saam blameer hulle president Joe Biden se beleid.
Kind verdrink by gewilde vakansieoord
ʼn Kind het Vrydagaand by die gewilde ATKV-Natalia-vakansieoord in Kingsburgh, KwaZulu-Natal, verdrink.
Vlieënier sterf in ligtevliegtuig-ongeluk
Paramedici is Saterdag omstreeks 12:00 ontbied na ʼn vliegtuigongelukstoneel in Syferfontein in Westonaria aan die Wes-Rand.
Vonnisse opgelê agt jaar ná brand 242 eis
“Die beskuldigdes se aanspreeklikheid is hoog. Soveel lewens is nie net per ongeluk uitgedoof nie.”
Formule 1: Is dit Hamilton of Verstappen?
Albei het 369,5 punte en alles is dus op die spel.
Mooikloof-substasie: Goeie nuus vir inwoners
Inwoners in woonbuurte in die ooste van Pretoria moes al sedert 1 Desember 2021 sonder elektrisiteit klaarkom.
SAKP, NUM ruk op na Eskom
Honderde lede van die National Union of Mineworkers (NUM) het Saterdag opgeruk na Eskom se hoofkantoor in Johannesburg, Megawatt Park.
FAK bring hulde aan Gé Korsten
“Gé Korsten se grootsheid lê in sy tydloosheid.”
Omikron-variant in afvalwater in Kaapstad gevind
Afvalwater speel ʼn noodsaaklike rol in die monitering van SARS-CoV-2 omdat dit vinnig brandpunte kan identifiseer, asook variante wat in die gebied sirkuleer.
Minister verwelkom vlugte wat na SA hervat
“Daar is talle ander lugdienste wat ook hul reisbeperkings versag het en Suid-Afrika verwelkom dié markte in ons somerseisoen.”
SA se rugbyspeler van die jaar: Eben Etzebeth?
Eben Etzebeth troon in my boekie kop en skouers bo die res uit.
Renoster van kant gemaak ná stropers haar vermink
SANParke se omgewingsmisdaad-ondersoekeenheid was op die toneel om alle moontlike bewyse in te samel.
55 sterf in Mexiko-ongeluk
“Moenie slaap nie, moenie jou oë toemaak nie,” het die man gesê. “Onthou wat jy jou ma belowe het! Byt vas.”
Gholf in 2021: Louis dra steeds die kroon
Die 36-jarige Oosthuizen, wat tiende op die jongste wêreldranglys is, het die room voor menige ander wêreldsterre en ʼn rits Suid-Afrikaners afgeskep.
Sterkfontein-reservaat steeds gesluit: ‘Gee terug ons dam’
Inwoners, sakelui en vissermanne is woedend oor die voortgesette sluiting van die Sterkfontein-natuurreservaat. Volgens ‘n Vrystaatse departement kan die oord egter moontlik dié naweek al vir hengelaars oopgestel word.
Germandt oor skoknuus vir Louis, Delia in ‘Binnelanders’
In Vrydagaand se episode van ‘Binnelanders’ het Louis Koster en Delia Richter skoknuus ontvang. Vermy dié berig as jy die sepie volg en nog na Vrydagaand se episode moet kyk.