Wie gaan koning kraai in ’n aksiebelaaide slottoneel in Abu Dhabi?
Alles vir Saterdag 11 Desember 2021
Reeks om die As: Engelse gee boedel oor
Die Engelse het boedel oorgegee en hul laaste agt paaltjies vir net 74 lopies ingeboet.
Hof bevind hy het vervreemde vrou vermoor
Carl Joe Abrahams en Angelique was ten tyde van die moord van bed en tafel geskei.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 92.5%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Jy ís vry! Neem vandag dié vrede
Terwyl hulle nog besig was om hierdie dinge te bespreek, het Jesus onverwags tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!” (Lukas 24:36)
Gebruik aktiviste as barometer, sê Sappo
“Ons wil almal ʼn beter Suid-Afrika hê en nadat ek met ʼn aktivis gesels het wil ek sy vriend wees, hoewel ek hom nie noodwendig oortuig het nie.”