Dít terwyl die Suid-Afrikaanse Weerdiens ’n waarskuwing vir nog donderstorms in die Oos-Kaap uitgereik het.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Desember 2021
Man kritiek ná bus teen motor bots
Die motor het in die noodbaan gestaan toe die bus dit van agter tref.
Russiese tiener probeer homself by Ortodokse skool opblaas
Die aanvaller, ’n oudleerling van die skool, het die voorval oorleef.
4 vas ná moord by winkelsentrum
’n Man is in ’n plas bloed in die parkeerterrein van dié winkelsentrum aangetref.
Ses in huis doodgeskiet, een oorleef
Die polisie het eers Maandagoggend op die “grusame toneel” afgekom.
ToekomsVenster: Wil ons groei en ’n verskil maak?
Hoe sou die Here oor ons dink en voel?
Wêreldwye pleidooi vir ophef van reisverbod
Een uit elke tien mense wêreldwyd is in die reis- en toerismebedryf – wat tans swaar trek weens die pandemie – werksaam.
Die groot leuen duur voort
Dit word betreur dat Suid-Afrika sy toekoms op leuens en verdraaiings bou indien daar na die geskiedenis gekyk word – soos deur die ANC, EFF en ander rolspelers voorgehou – van hoe grondbesit in ons land ontwikkel het.
Staking los pasiënte week lank sonder sorg
Baesi Ramodula, uitvoerende hoof van die hospitaal, is nou uit haar pos verwyder.
Genetiese bevordering in varke ‘broodnodig’ – PIC
Dit maak nie ekonomies sin dat ʼn dier op slegs een eienskap uitblink, en nie so goed presteer op ander eienskappe, wat ook van ekonomiese belang is nie.
Video: Troutruuk loop skeef
Die paartjie het slegs geringe beserings opgedoen en die seremonie het ʼn halfuur later hervat.
Luister: Posduif se debuutalbum laat die voete jeuk
“Elke liedjie het ’n unieke klank en storie.”
Rafa se terugkeer om die draai
Die ‘Koning van Klei’ sal na verwagting sy terugkeer op die harde bane van Australië maak.
Video: Kersfees sonder my pa
“Hoewel sy sitplek aan ons Kerstafel elke jaar leeg is, laat dit my voel asof hy by ons Kersfees teenwoordig is en hierdie wonderlike tyd saam met ons deurbring. Ek kan nie ʼn Kersete met hom deel nie, maar het ʼn vonk van hoop om my te troos en te versterk.”
Podlitiek: 2021 – Jaar in oorsig
Maak seker dat jy inskakel vir hierdie episode waar die Podlitiek-span saamdink en gesels oor onder andere beurtkrag, die munisipale verkiesing, en natuurlik onteiening sonder vergoeding.
SA jokkie beseer by Hongkong-perderesies
Twee van die perde moes ná die voorval van kant gemaak word.
Maak jou potlood skerp – Skryfnet is gerat vir ʼn nuwe jaar!
Skryfnet het vroeg in 2021 die lig gesien en met die intrapslag afgeskop met ʼn agt weke kursus, “Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns”
Swanger verpleegster sterf ná gebou ineenstort
Snuffelhonde het twee vroue vroeg Sondag onder die puin uitgesnuffel. Hulle is sover die enigste twee oorlewendes wat gevind is.
ʼn Klein tjor vir ʼn groot gesin…
As jy ʼn gesinsbuks soek om die kinders rond te karwei, sonder om die bank te breek, is die Xpander beslis ʼn opsie.
Agterblad-manne ontleed F1-drama
Lewis mik na agt, maar dit is Max (en Masi) wat laaste lag!