Die doel van “Steeds vrou” is om mense hoop te gee deur na die voorbeeld van vrouwees te verwys. Kom luister saam na ʼn voorlesing van een van die gedigte uit dié bundel.
Alles vir Maandag 13 Desember 2021
SA se Lalela eindig 3de in Israel
“Die hele ervaring het my wildste verwagtinge oortref.”
Man (74) land in bure se erf ná val
Die man se bure het ʼn harde slag gehoor en ondersoek gaan instel.
Sepiegids: Pine en Jana op reeksverkragter se spoor in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ is Steve geskok in Vicky se optrede en in ‘Suidooster’ trek Elana swaar ná Susan se verraad.
Kansa maan vroue: Toets nou vir servikskanker
Daar word tans net meer as een miljoen vroue jaarliks vir servikskanker getoets, terwyl daar meer as vyf miljoen behoort getoets te word.
MSC-vaarte in SA tydelik opgeskort
Die maatskappy sê hy het groot begrip dat die besluit teleurstellend sal wees vir gaste wie se vaarte nou gekanselleer is.
Covid-19-statistieke: Duisende terugwerkende gevalle bygewerk
Volgens Nios het die IT-probleme by staatslaboratoriums tot die vertragings met die aanmeld van gevalle gelei.
Ramaphosa toets positief vir Covid
Die president het Woensdag van ʼn besoek aan verskeie Wes-Afrika-lande teruggekeer en negatief vir die virus getoets. Hy het Sondag begin siek voel.
FW de Klerk by amptelike roudiens gegroet
Die oudpresident se dood het gemengde reaksie veroorsaak, maar hy is nietemin geloof as ʼn dapper man wat die oorgang na ʼn demokratiese Suid-Afrika help bewerkstellig het.
Gedagte vir die dag: Hy gee vryheid!
Jesus se antwoord was: “’Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die eerste en belangrikste opdrag. Die tweede, ewe belangrike opdrag is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’” (Matteus 22:37-39)