“Time”-tydskryf het sy persoon van die jaar vir 2021 bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Desember 2021
Koerier beseer toe honde hom jaag
ʼn 47-jarige motorfiets-koerier het matige beserings opgedoen ná honde hom agternagesit het.
Twee wou glo kitsbanke oopblaas
Toe die twee die polisiebeamptes sien, het hulle weggehardloop en die beamptes het hulle agternagesit.
Kommissie sal ingryp in saak oor huishoudelike geweld
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid stel ondersoek in na ʼn geslagsgebaseerde geweldsvoorval op ʼn vrou van Mamelodi wat na bewering fisies deur haar mansvriend aangerand is.
VK se reisverbod teen Afrika opgehef
Die Verenigde Koninkryk sal sy reisverbod teen elf Afrikalande, insluitend Suid-Afrika, ophef.
Pfizer bied 70%-beskerming teen Omikron
Die mediese fonds het meer as 3,7 miljoen lede en is dus goed geplaas om intydse en skaalgedrewe insig oor die uitwerking van Covid-19 te bekom.
ToekomsVenster: Hy bring verandering
Jou konteks mag hopeloos lyk. Vertrou God daarmee. Hy kan daaraan ʼn verandering bring.
Minstens 50 dood in Haiti-ontploffing
Brandstof is oor die pad uitgestort en talle omstanders het gehardloop om hul houers daarmee vol te maak toe die tenkwa ontplof het.
Vrou vas ná Welkom-prokureur se skietdood
Die beskuldigde was oënskynlik vervreem van die oorledene, André van den Heever, by wie sy ’n seun het.
Toplandbousprekers by Mauritius-skou
Benewens die jongste inligting oor alles van boerwees, kan skougangers ook ’n blaaskans saam met vriende en familie geniet.
‘Borrelvoos’, ‘virusvetjies’ gewild in 2021
Woorde soos “kokonkoors”, “plekspeld” en “son-onnertjie” is deel van Pharos-gebruikers se gunstelingwoorde en nuutskeppings vir 2021. Watter woord sal jy by hierdie lys voeg?
Alfa se Giulia: Elegante en luukse Italiaanse ryperd
Die Giulia se ontwerp is pure Alfa en danksy uitsonderlike verrigting en padhouvermoë is ʼn rit in die Giulia werklik ʼn belewenis.
Boek: Kook saam met Sjef Sout, Prof. Pretzel
Benewens resepte is daar ʼn skatkis vol wenke oor hoe kinders by kosmaak kan baat.
Miljoene rande se bates van korrupte Eskom-verskaffer gegryp
Moraka en Tshabalala het saamgewerk om fiktiewe fakture te skep vir ʼn roete wat nie ingevolge die ooreenkoms met Eskom gedek is nie. Só het die kragvoorsiener nagenoeg R35 miljoen verbeur.
Golden Globes 2022: Western-dramafliek, satire-reeks loop voor
Kristen Stewart is benoem vir haar rol as prinses Diana, Lady Gaga vir haar rol as Gucci-vrou en Will Smith vir sy rol as Serena en Venus Williams se pa in “King Richard”.
Geestelike leesstof vir kinders
Hierdie boeke is met die hand uitgesoek vir kinders van so jonk as vier jaar oud tot tieners om baat te vind by dié geestelike leesstof.
Projeksies vir 2022, met 2021 in die truspieël
“Terwyl ons nie altyd al die antwoorde het nie, kan ons jou bystaan om die regte keuses te maak.”
Tian gaan uiteindelik appels swaai
Ná ’n frustrerende boksjaar gaan Tian Fick hierdie naweek teen Juan Roux in Kaapstad kragte meet.
Luister: Huldeblyk-speellys aan Theuns Jordaan
Om hulde aan Jordaan en sy musiekskatkis te bring, het Maroela Media ’n speellys van 20 van sy grootste liedjies saamgestel.
Trok rol 50 m by afgrond af
Twee mans was in die kajuit van die vragmotor vasgekeer.