Ondanks die reën wat ruim die afgelope maand in groot dele van die land geval het, knou die droogte van die afgelope paar jaar steeds die boere van die Oos-Kaap.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Desember 2021
Leeus reggemaak om spesie in klein reservate te bestuur
Die Leeubestuursforum van Suid-Afrika (LiMF) monitor ongeveer 700 leeus op 59 reservate. Natuurlike prosesse word nagemaak deur aantelingskoerse te beheer en mannetjies uit te ruil.
Twee in Garies glo in onwettige besit van vetplante
Die waarde van die dwergvetplantjies beloop ongeveer R200 000.
Polisielede saam met vermeende veediewe aangekeer
Inligting is ontvang oor skape wat tussen 1 en 12 Desember vanjaar op ʼn plaas in Winterton gesteel is.
Suidkus-ongeluk eis twee
ʼn Motor en klein vragmotor was in die ongeluk betrokke.
ToekomsVenster: Vrede en tevrede
Vrede en tevrede het, wat ʼn mens se geestelike lewe betref, twee betekenisse.
Voedselinflasie plat verder af, maar net tydelik
Boonop kan die potensiële toename in die aanvraag na vleis gedurende die feesgety ook tot opwaartse prysdruk bydra.
Foto’s: Skoonmaakwerk begin ná tornado’s in VSA
“Die omvang van die skade in sommige gebiede sal jou asem wegslaan.”
Geen grondwet kan ’n regering dwíng om goed te regeer
Eintlik kon ons al in 1990 geweet het: Ongeag die presiese uitkoms van die onderhandelinge, ’n ANC-regering gaan aan die bewind kom; een wat ’n mislukking gaan wees.
Tiener verdrink dalk toe rivier haar meesleur
Die meisie en drie maats het gistermiddag in die Krokodilrivier naby Matsulu gespeel toe sy glo onder die water verdwyn het.
Kom wind, kom weer…Geloftefees gaan voort
Toegang tot die terrein en die monument is gratis.
Oplossings geëis vir vertragings in betaalmeestersaak
Sakeliga sê hy sukkel reeds sedert Mei vanjaar om volledige samewerking by sekere van die respondente – munisipaliteite en staatsamptenare – te kry om die saak na verhoor te neem.
Wat is ʼn nuwe 4×4 sonder ʼn kursus?
Met ʼn sertifikaat in die hand kon die kursusgangers huiswaarts keer en met meer selfvertroue gereed maak vir ʼn onvergeetlike 4×4-uitstappie.
Zuma wil appelleer oor terug-tronk-toe-besluit
Volgens die Jacob Zuma-stigting is die uitspraak “duidelik verkeerd”.
Vier in sop na jokkery oor wie tydens ongeluk bestuur
Die regte bestuurder het nie oor ’n bestuurslisensie beskik ten tyde van die motorongeluk nie en ʼn oudpolisieman het toe vir hom ingetree.
Storie van Pretoria begin by oeroue berge
Daar is al verskeie werke gepubliseer oor die geskiedenis van Pretoria en elkeen daarvan het meriete in eie reg. Wat hierdie boek anders maak, is dat dit die eerste keer is dat inligting omtrent die voorgeskiedenis van die gebied in detail geboekstaaf word.
Begin jou Ope-veldtog op die regte voet
Derduisende mense neem jaarliks aan die wêreldwye CrossFit-ope deel. Daar is by van die land se voorste atlete en afrigters kers opgesteek om jou Ope-ervaring die beste nóg te maak.
Skolewet: ‘Grootste duwweltjies verwyder’
Bepalings oor skole se taalbeleid skep egter steeds ongemaklikheid in bepaalde onderwyskringe.
Oom Jakkie vertrek op fietsrit vir erfenis
Oom Jakkie van der Colff, wat vanjaar 80 jaar oud geword het, het Woensdagoggend op sy fietsrytog na die Bloedrivier-erfenisterrein vertrek.
Luister in 3 minute: Te veel regeringsmag in nuwe gaswet; Grondwet bekyk
In die laaste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” vir 2021 gesels Gerhard van Onselen oor Sakeliga se kommer oor die nuwe gaswet, die IMF se ontevredeheid met SA se ekonomie en hy praat ook oor die uitleg van die Grondwet.