“Wat ons wel vanjaar gemis het, is die samekoms van spanne, afrigters, onderwysers, organiseerders en ondersteuners.”
Alles vir Woensdag 15 Desember 2021
Hyundai se Palisade wys sy staal
Die Palisade is Hyundai se vlagskipsportnutsvoertuig – ʼn enorme buks en pragtig ook.
Vrou gesoek oor miljoene se PPE-bedrog
Van Swereen Govender se vriende en familie is uit miljoene rande geswendel.
Baba tuis ná noue ontkoming met geboorte
“Dit was baie ontstellend. Sy asemhaling was so moeisaam dat ons hom kon hoor hyg.”
Regering mag sê oor kerkdienste – hof
“Die hof se besluit plaas onbeperkte mag in die hande van die regering om eensydige regulatoriese besluite te neem oor enige aspek van mense se lewens.”
Internasionale akkreditasie vir NWU Besigheidskool
Die skool is nou amptelik die eerste skool op die Afrika-vasteland om dié internasionale akkreditasie te ontvang.
Wiele2Wiele ry met Citroën se C3 Aircross
Hierdie week gaan rits Wiele2Wiele rond met Citroën se C3 Aircross, gesels verder oor die BMW 4-reeks Gran Coupé en vertel vir jou hoekom Formule 1-renjaers so fiks moet wees.
Zuma moet terug tronk toe, sê hof
Die hof het Woensdag beslis Zuma se vrylating op mediese parool was onreëlmatig en dat hy moet teruggaan tronk toe.
Trevor Noah dagvaar dokter oor blaps
Die komediant het glo ʼn ernstige besering gely wat permanente skade veroorsaak het.
NS man tien keer op een dag ingeënt
Die man het glo die dosisse namens ander mense ontvang en het betaling daarvoor gekry.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Klein Karoo 2’
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe rolprent ‘Klein Karoo 2’ gaan kyk.
Engeland het glo te veel van sy ‘superheld’ verwag
“Ek het eintlik net mooi niks in die eerste toets gedoen nie, behalwe om ’n vangskoot te benut en ’n paar foutballe af te stuur.”
‘Permitted Plundering’ boeiende opsomming van staatskapingsjare
Dit is onmoontlik om die omvang van staatskaping in een boek weer te gee, maar Ilse Salzwedel se nuwe boek, “Permitted Plundering: How Parliament Failed South Africa”, gee ʼn uitstekende oorsig van hoe die legkaartstukke inmekaarpas.
Verdagte in miljardêr-paar se moord geïdentifiseer
Die bejaarde Barry en Honey Sherman in vier jaar gelede in hul huis in Toronto, Kanada, verwurg.
Gedig: Huis oordag
“Ek het om my te vestig in vreugde ʼn huis gebou.” Lees hier TT Cloete se gedig, “Huis oordrag”.
Van eende wat praat tot skrikwekkende croissants: 2021 se vreemdste nuus
Wat ʼn jaar! Ons is wêreldwyd geteister deur Covid-19, brande en oorstromings, maar daar was ook ʼn paar vreemde nuusbrokkies wat ons laat skater of die wenkbroue gelig het. Hier is ʼn keur van dié nuusbrokkies.
Soek redes vir voorspoed, nie armoede
Twee uitsprake van die afgelope week het my weer herinner hoekom die ANC se medisyne vir armoede dodeliker as die siekte is.
OJ Simpson nou ’n vry man
Die voormalige Amerikaanse voetbalspeler was veronderstel om eers in Februarie 2022 sy parool te voltooi, maar die datum is vervroeg.
Verhoor begin twee jaar ná Vaalharts-moorde
Die ontbrekende DNS-uitslae wat die saak vir meer as ʼn jaar lank laat sloer het, is ook eindelik afgehandel.
Dodetal styg ná Haiti-ontploffing
Tientalle het glo lewend verbrand ná die ontploffing.