“Ek het nog nooit iemand teëgekom wat sy lyf so gereeld op die spel plaas nie.”
Alles vir Woensdag 15 Desember 2021
Brou só die perfekte koppie tee op internasionale teedag
Dié teemakers se webwerf gee gebruikers die opsie om te kies of hulle tee in ʼn koppie of ʼn pot gaan maak, en verskaf dan wenke na gelang van die gekose opsie.
Wat verwag onderwyskenners van die 2022-skooljaar?
‘n Paar kenners in die onderwysbedryf bied hul menings oor dit wat ouers en leerders in 2022 te wagte kan wees.
Vrouestem breek deur klankgrens van die Bosoorlog
“Ek weet nie wat die reaksie van lesers gaan wees nie, maar ek hoop dat dit êrens vir iemand genesing sal bring.”
‘Alles Malan 2’ skyn kollig op suksesvolle vroue
In ‘Alles Malan’ gaan Tessa se loopbaan van krag tot krag terwyl haar man, Frik, sukkel om Malan Vervoer aan die gang te hou. Is daar reëls vir verhoudings waar die vrou meer as die man verdien?
Luister: Sy
“Laat Jesus toe om deur daardie krake te skyn tot in die harte van ander.”
Skrap van rooilys verwelkom
“Dit is welkome nuus, maar die drie weke wat Suid-Afrika op die rooilys was, het onberekenbare skade aan werksgeleenthede en lewensbestaan in die streek veroorsaak.”
Versorg jou hande, voete tuis
Dit is nooit ʼn slegte tyd om die vaardigheid te bemeester om vir jouself ʼn manikuur of pedikuur tuis te gee nie.
Vier vas oor dwelmlaboratorium in Benoni
Vier mans is Dinsdag in hegtenis geneem nadat daar op ʼn dwelmvervaardigingslaboratorium in Benoni aan die Oos-Rand toegeslaan is.
Kinders toe nie só siek van Omikron
Kinders het wel steeds ʼn 20% hoër kans om positief te toets vir Covid-19 as met vorige variante.
Minstens 24 renosters sedert begin Desember gestroop
Nege vermeende stropers is reeds vandeesmaand in hegtenis geneem.
Onderwys wink vir dowe graduandus
Ilze Aäron is die eerste student om deur middel van gebaretaal te studeer. Sy stel belang in navorsing oor dowe opvoeding en hoe om onderrigstyle vir dowe leerders te verbeter.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers is 34,9%
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (36%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (22%) en die Wes-Kaap (13%).
Resep: Spek-en-kersiesosaties
Jy hoef nie te wag vir die hoofgereg nie – braai hierdie sosaties sommer vir voorgereg!
Gedagte vir die dag: Geen kerktaal nie!
God is magtig; tog verag Hy niemand nie! Hy is magtig in sowel krag as begrip. (Job 36:5)