“Ons sal deur Sondag se pyn moet werk.”
Alles vir Vrydag 17 Desember 2021
Gauteng het dalk kruin van Covid-19 bereik
Slegs 1,7% van die mense wat landwyd positief toets, beland in die hospitaal.
Renault se Kiger kombineer billik met luuks
Die Franse motorbedryf het die afgelope paar jaar na die partytjie toe gekom met die Renault en die Kiger Zen AMT is die eregas vir wat jy in sy prysklas kry.
Verdedig jouself so dié feesseisoen
Maroela Media het ʼn paar selfverdedigingswenke saamgestel wat tydens die feesseisoen toegepas kan word.
Foto’s: Weskus in volkleur op ’n fiets
Die Weskus spog met eindelose gruispaaie wat hierdie asemrowende landskap deurkruis. Nou is daar nog ʼn nuwe fietsroete wat by Living Colour naby Darling op jou wag en dit is perfekte trapgenot vir die feesseisoen.
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke
Daar is tans meer as 210 635 aktiewe virusgevalle in die land.
Hollywood: Wat het regtig by Astroworld gebeur en wie is Travis Scott?
“Toe Scott met sy eerste liedjie begin, het ek na my kêrel gekyk en gesê: ‘Ons moet hier uit kom’.”
Sersant se vrou verdink van moord
Die polisiesersant is in Julie vanjaar in sy huis geskiet.
Bekende vervaardiger sterf
Herman Binge was ook die medevervaardiger van die bekroonde rolprent Johnny is nie dood nie (2016) en uitvoerende vervaardiger van Ander mens (2018).
Luister: Sonneblomkind
Die doel van “Steeds vrou” is om mense hoop te gee deur na die voorbeeld van vrouwees te verwys. Kom luister saam na ʼn voorlesing van een van die gedigte uit dié bundel.
Resep-video: Vrugtekoekies
As Kersfees in koekievorm geplaas kon word, dan is dit met hierdie resep! Daar is geen alkohol by hierdie koekies nie, so almal sal dit geniet.
Gedagte vir die dag: Ís Jesus regtig Seun van God?
Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou!” (Openbaring 22:7a)