Die polisie dink die springstof was moontlik bestem om vir kitsbankontploffings en transitorooftogte gebruik te word.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Desember 2021
Le Clos se drome vir goud aan skerwe
Le Clos en Rivolta was met die derde draaislag kop aan kop, maar die Italianer het die kant eerste geraak.
Zuma-appèl Dinsdag aangehoor
Die hof het ʼn datum vir Zuma se appèl teen die beslissing dat sy mediese parool onreëlmatig toegeken is, bekendgemaak.
Die feesseisoen is nie vir almal vrolik
Geldnood, finansiële druk, werkloosheid en die druk van 2021 is in sommige gevalle nog erger as in 2020. Daar is boonop steeds onsekerheid, veral nou met die jongste verwikkelinge rondom die virus.
Ma slaan Checkers-kontrak los met handreiniger-plan
ʼn Ma wat gefrustreerd was omdat haar kinders nie handreiniger gebruik nie, het ʼn innoverende oplossing hiervoor gekry en sommer ʼn ooreenkoms met Checkers losgeslaan.
Engeland plof weer in teen Aussies
Dit was eintlik hartseer om toe te kyk hoe Engeland, wat met die beste fasiliteite, afrigters, kolfhandleidings en die meeste eersterangse spelers in wêreldkrieket spog, geen veggees toon nie.
Verslag plaas Smith, De Villiers onder rasvergrootglas
AfriForum het intussen die bevindings as eensydig afgemaak omdat slegs wit spelers as die skuldige partye voorgehou word, terwyl daar oor die kwotastelsel geswyg word.
Internasionale oorsig: Pécresse en nie Zemmour wat vir Macron kan wen
Peilings die afgelope paar dae wys dat Pécresse die beste kans staan om na ʼn tweede ronde teen Macron deur te dring.
Twee jong kinders sterf in skietvoorval
Nog ʼn kind van omtrent vyf jaar oud, is ongedeerd onder komberse in ʼn aparte vertrek gevind.
Kate Rok: ‘Stadig maar seker het ek berge versit’
“As jy vir 18 jaar in jou hart en agter in jou keel voel jy moet iets doen en jy doen dit uiteindelik, is daar niks wat naby aan daardie gevoel kan kom nie.”
Kuier in Nagkantoor: Busramp by Henley-on-Klip
“Dit het ʼn geweldige impak op ons familie gehad. My ouer broer Louis was reeds uit die huis en my klein boetie, Jannie, was nog eintlik te klein om te verstaan.”
Op 40 maak hy geskiedenis in SA wingerdboukringe
Andries Daniels het homself onderskei as iemand met ʼn oog vir ʼn rosyntjiedruif en was by die bekendstelling van Sundowner, die eerste eg-Suid-Afrikaanse rosyntjiedruifkultivar, betrokke.
Kyk: ‘Nee meneer, dáái is g’n masker’
Die man het aan boord ʼn vliegtuig gegaan met ʼn rooi deurtrekker as Covid-19-masker.
Vervolging teen Dlamini gaan voort
Die voormalige minister van maatskaplike werk meen die staat het nie daarin geslaag om te bewys dat sy gejok het of misdadige bedoelings gehad het nie.
SA dalk hef in hand teen Indië
Indië kon sedert 1992 toe hy die eerste keer in Suid-Afrika getoer het, nog net twee toetse in Suid-Afrika wen.
Polisieduikers red vrou uit rivier
Die vrou het vir ure aan ʼn tak vasgeklou totdat sy gered is.
Padwoede-slagoffer ‘het geleef vir sy seun’
Nicky Botes se geliefdes sê hoewel niks hom ooit weer sal terugbring nie, geregtigheid tog afsluiting sal bring.
Kos die hoofkarakter in TV-sjef se kookboek
“Dit is kos wat jou veilig gaan laat voel. Daar is niks fênsie daaraan nie, dit bevat alledaagse bestanddele en die metodes is eenvoudig.”
Nege dood toe voertuig omslaan
Die voertuig het 05:00 vanoggend tussen Kwaggafontein en Moteti gery, toe die bestuurder glo beheer oor die voertuig verloor het.
VSA se politiek van persoonlike verwoesting
Die politiek van persoonlike verwoesting het duidelik ʼn kunsvorm geword onder die regerende elite van die VSA, skryf Rhoda Kadalie.