Die polisie het die liggame van die 42-jarige pa, ʼn polisiebeampte, sy 40-jarige vrou, hul 18-jarige swanger dogter en sesjarige seun in ʼn plas bloed aangetref.
Lees meerAlles vir Sondag 19 Desember 2021
Foto’s: Staan opsy vir Simondium
Vir baie mense roep die woord “Simondium” beelde van die rustige, plattelandse lappie aarde tussen die R44, R45, die N1 en R310 op – ʼn katspoegie vanaf Franschhoek, Stellenbosch en Paarl. Dis egter deesdae ʼn toerismebestemming wat uit sy nate bars, maar sonder om sy plattelandse bekoring te verloor, skryf Maryke Roberts.
Internasionale oorsig: Skerp toename in haatmisdaad teen Christene in Europa
Haatmisdade teen Christene het verlede jaar in Europa met 70% toegeneem, met die meeste gevalle in Frankryk, Duitsland, die Verenigde Koninkryk, Spanje en Swede.
Luukse motors, sigare en villa op Maradona-veiling
Die opbrengs van die veiling sal gebruik word om uitstaande skuld mee te betaal.
Tiger en Charlie: Aardjie na sy vaartjie
Tiger Woods het met ʼn breë glimlag weer dié naweek mededingende gholf gespeel nadat hy in Februarie ernstig in ʼn motorongeluk beseer is.
Musikant van Mitchell’s Plain bekoor met debuutalbum
Sy is op 16-jarige ouderdom vir die eerste keer deur die ATKV-Crescendo-beoordelaars tydens ʼn oudisie raakgesien.
Foto’s: Max heel in sy skik met nuwe snawel
Op foto’s kan gesien word hoe Max heel gemaklik sy snawel gebruik om neute oop te kraak en normaal eet.
Wanneer jy jouself misloop
Ek weet dit egter nou, en ek erken dit, en ek aanvaar eienaarskap. Dis wie ek is. Klaar gelieg en klaar voorgegee. Nou neem ek verantwoordelikheid, en ek kyk in my eie oë. Ek het myself, en daarmee gepaard my vryheid, gevind.
Krieket: Net ʼn wonderwerk kan Engeland red
Engeland se treurspel is sy eie skuld.
Ligte vliegtuig voer noodlanding uit in Plett-woonbuurt
Die voorval is reeds na die Burgerlugvaartowerheid vir verdere ondersoek verwys.
Groot tekort aan afvalpapier pootjie meulens
Afvalpapier beslaan ʼn beduidende gedeelte van roumateriaal vir sowat 80% van plaaslike papiervervaardigers wat verpakking- en sneespapier produseer.
Mantashe toets positief vir Covid-19
Die minister is tans in self-isolasie.
Eskom ontken hy gaan krag in Soweto afsit
Eskom het net in Gauteng die afgelope jaar miljarde rande in inkomste verloor.
Ouers se geloof volbring toe kind (5) begin loop
Dokters het vir jare verdoemende nuus vir klein Leo se ouers gehad, totdat een dokter én sy ouers se geloof in sy vermoëns volbring is toe hy op sy vyfde verjaardag begin loop het.
Vermeende huisrowers op Gordonsbaai gestuit
Die voertuig is verlede maand tydens ʼn huisrooftog in Somerset-Wes gesteel.
Nederland verskerp inperking terwyl Europa Omikron probeer stuit
Brittanje het die afgelope drie dae rekordgetalle nuwe infeksies aangemeld wat gelei het tot nuwe regulasies en berigte dat ʼn strenger inperking oorweeg word.
Kruieboer skitter tydens pandemie
Van ʼn solo-onderneming in sy ouers se agtertuin tot ʼn stuk grond met ses groeitonnels elk met plek vir 10 000 tot 20 000 kruieplante, het dié entrepreneur hom nie deur die Covid-19-pandemie se struikelbokke laat onderkry nie.
Weermag stuit smokkel van bakkies na Mosambiek
Toe die soldate die groep voorkeer, het hulle uitgespring en die hasepad gekies.
’n Hart so groot soos die Kaapse Vlakte
Jacques doen al sy lewe lank liefdadigheidswerk. Dit was die voorbeeld wat sy oorlede ma, Hela, kleintyd al aan hom gestel het. Daarom het hy ook sy organisasie na haar vernoem.
Ses bedrieg onderwysdepartement glo uit R3 miljoen
Die klerk het glo bykomende rekeningnommers verskaf en ekstra betalings is in dié rekeninge inbetaal. Dié geld is glo weer aan haar familielede oorbetaal.