Dit sal die eerste Kersfees wees wat die monarg heeltemal alleen deurbring, ná haar man, prins Philip, se dood in April vanjaar.
Alles vir Dinsdag 21 Desember 2021
Kaapstad in die duister ná substasie brand
Spanne het deur die nag aan die beskadigde kabels probeer werk, maar die brand het glo hul toegang daartoe verhinder.
Finansiële wenke vir troeteldiereienaars
Hier is vyf finansiële wenke vir huidige en voornemende troeteldiereienaars:
Stil elektriese motorfietse moet stropers help stuit
Die petrolmotorfietse wat wildbewaarders vantevore gebruik het, het geraas, was swaar en duur om in afgeleë gebiede te bedryf. Die nuwe motorfietse is stil, wat dit makliker maak vir bewaarders om stropers ongesiens te nader. Dit word boonop met sonkrag herlaai.
‘Wat van sir Jonny?’
Engelse rugbyondersteuners vra wanneer kry Jonny Wilkinson dan ’n beurt nadat Lewis Hamilton tot ridder geslaan is.
Agt brand dood in gru-ongeluk
Een van die motor se buitebande het gebars en dié voertuig het die minibus-taxi reg van voor getref.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle daal steeds
Heelwat minder nuwe Covid-19-gevalle as ʼn dag tevore is aangemeld. Die bevestigde getal koronavirusgevalle in Suid-Afrika staan tans op 3 316 585 nadat nog 8…
Kerstuiste vir ‘Vuurietjie’, die vlermuiswesie
“Ons was verras om ʼn vlermuis by ons voordeur te sien lê. Dit was koud en nat en ons ontdek toe dis ʼn mamma met ʼn baba wat aan haar vasklou en besig is om te drink.”
Luister: Saam met jou
“Gaan sommer vandag nog en nooi ’n vriend of vriendin, ’n familielid of ’n wildvreemdeling oor en maak hierdie die heel mooiste oomblik wat jy kan!”
Resep: Paella
Jy kan hierdie paella sommer maklik buite op die vuur gaarmaak.
Boere maak ʼn plan met boorgate
Daar was groot vreugde by boere in die droogtegeteisterde Oos-Kaap toe die eerste water uit nuwe boorgate spuit.
Skermtyd in pandemie vererger aandagafleibaarheid
“Die oormatige tydbesteding aan elektroniese toestelle dra ook by tot slaapversteurings, vetsug, depressie en angs.”
Gedagte vir die dag: Vrede wat ánders is
Ek laat vir julle vrede na; my vrede deel Ek met julle. Ek gee nie soos die wêreld gee nie. (Johannes 14:27)