In die hart van Pretoria se Moot-gebied word kultuur in vele vorme by die Pierneefteater uitgeleef. Die lewensaar van dié polsende teater is ʼn vrou. Háár hart klop al vir meer as twee dekades pure kuns en kultuur – van toneelspel en musiek tot digkuns en kinderteater.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Desember 2021
Reënerige Kersfees verwag
Die weerdiens het intussen ʼn waarskuwing uitgereik van stormagtige weerstoestande in dele van die Noord-, Wes- en Oos-Kaap.
Bly komkommerkoel dié somer
Ofskoon komkommers nooit die toptienlys van superkossoorte haal nie, is dit baie gesonder as wat ’n mens sou dink en veel meer as net ’n slaaibestanddeel of skyfies bestem vir moeë oë.
Talle spoedvrate in Gauteng vasgetrek
Onder hulle was die 26-jarige bestuurder van ʼn silwer BMW wat 207 km/h in ʼn 120 km/h-sone bestuur het.
Hof se bevinding oor R11 miljoen ‘buitensporig’ – Hlaudi
Hlaudi voer nou aan dat hy wel die geld verdien het deur sy “buitengewone bydrae” aan die SAUK en dat hy in die eerste plek nooit die volle R11,5 miljoen ontvang het nie.
Vordering ná Kloofsig-substasie brand
Dit is egter onseker vir hoe lank die inwoners van Lyttelton en Kloofsig sonder krag sal wees.
Dele van Somerset-Oos byna twee weke later steeds sonder krag
Hoewel die plaaslike owerheid sê hy doen sy bes om die beskadigde toerusting te herstel, is inwoners radeloos oor die kragprobleme.
Huisbraak: Derde van boewe stap by deure in
Boewe het sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie van werkswyse verander. Wanneer data van Desembermaande vóór die pandemie vergelyk word, kan gesien word dat inbrekers nou meer gereeld toegang tot ʼn huis deur ʼn voor- of agterdeur – eerder as ʼn venster – kry.
Renjaers steun Latifi ná doodsdreigemente
Nicholas Latifi se botsing in Abu Dhabi het onregstreeks daartoe gelei dat Max Verstappen uiteindelik as die nuwe F1-wêreldkampioen aangewys is.
Video: Minister swem 12 uur na strand toe helikopter val
Die minister het glo aan een van die helikopter se stoele vasgehou om hom te help om bo die water te bly.
64 dood ná skip by Madagaskar sink
ʼn Malgassiese minister wat na die ramptoneel gereis het, moes boonop 12 uur lank tot op ʼn strand swem nadat sy helikopter aan die noordoostelike kus van die eilandnasie neergestort het.
Nog iemand vas vir sersant se moord
Die inhegtenisneming volg op dieselfde dag wat die oorledene se vrou en ʼn ander man vir die moord in die hof verskyn het.
Verdagte dood in skietgeveg met buurtwag
Die verdagtes is deur ʼn plaaslike buurtwag in die straat aangekeer nadat hulle glo ʼn egpaar in die gebied aangerand en beroof het.
Veiligheidswag in verbyry-skietery vermoor
Twee ander slagoffers is ernstig beseer in die aanval.
‘Barakat’ haal nie Oscar-lys
Kortlyste vir die 94ste Academy Awards, oftewel die Oscars, is Dinsdag bekendgemaak.
SA, Rusland wil nouer saamwerk om epidemies te stuit
Die span Russiese wetenskaplikes het vroeër vandeesmaand op versoek van pres. Cyril Ramaphosa in Suid-Afrika aangekom om die nuwe Omikron-variant van die koronavirus hier te bestudeer.
Mathilde & Amélie: Hier steek iets in
Kyk met nuwe oë, waardering en respek na al die tapisserieë en handgemaakte produkte wat jou ouma gemaak het, en gee hierdie sentimentele items weer nuwe lewe.
Nuwe normaal, postnormaal of ou normaal?
Baie elemente van die nuwe normaal gaan terugkeer na die wyse waarop die wêreld eens gestruktureer was – voor die absolute oorheersing van liberaal‑demokratiese globalisme.
Marnus nou die beste ter wêreld
Die Suid-Afrikaans gebore Australiese krieketspeler is nou die no. 1-toetskolwer ter wêreld.
Minder sterf tot dusver op SA paaie
Die aantal mense wat dood is in groot ongelukke vanjaar het wel sedert verlede jaar van 34 tot 111 sterftes toegeneem.