Die vragskip het 138 mense onwettig vervoer.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Desember 2021
Kerstyd ook broeityd vir depressie
Volgens die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep meld Suid-Afrikaners gedurende die feestyd hoër vlakke van stres en depressie aan. Hier is raad hoe jy depressie die hoof kan bied.
Opvolginentings dán beskikbaar
“Ons hoop dat dié bykomende dosisse die liggaam se immuniteit teen Covid-19 sal versterk.”
Pa, kinders glo vir losprys ontvoer
Die kinders se ma kon 20% van die vereiste bedrag bymekaarskraap.
Desember-tuindekor: Doen dit self
Indien jy daarvan hou om te onthaal, kyk gerus hier na Life is a Garden se topdekoridees en laat waai met jou inspirasie en kreatiwiteit.
Skoolhoofde ‘gedwing’ om onderwysassistente te betaal
Duisende assistente wag steeds vir hul geld ten spyte daarvan dat die departement beloof het om hulle te betaal toe hulle as deel van die presidensiële indiensnemingsinisiatief in diens geneem is.
Talle Vrystaters al dae lank sonder water
Terwyl watertoevoer Donderdag na sommige dorpe herstel is, sal ander waarskynlik ʼn droë Kersfees moet trotseer.
Afrikaanse Kersfees-komedie ‘’n eietydse feëverhaal’
Die fliek handel oor ʼn hawelose vrou wat ʼn skatryk sakeman se lewe red en in ’n ongewone oomblik van Kersfees-welwillendheid nooi hy haar om in sy luukse dakwoonstel aan te sterk.
Kyk: Dit reën weer lekker in die Karoo
“Strome van seën reën op ons neer.”
Botsing eis jong man
Die twee insittendes van die ander motor het met matige tot ernstige beserings daarvan afgekom.
4-hoekige reeks perfekte voorbereiding vir Statebond
Karla Pretorius sal egter die aksie in Londen misloop. Die talentvolle verdediger het vroeër op sosiale media aangekondig dat sy en haar man (Werner) hul eersteling verwag.
Bak dié koekies vir die blik
Wat is die vakansie en Kersfees sonder ʼn propvol koekblik met tuisgebakte koekies?
Malan glo Engelse kan nog wen
Volgens Dawid Malan is Engeland steeds “positief”, maar hulle begin nou besef dat die bult dalk baie steiler is as wat hulle aanvanklik gedink het.
‘Regering moet skuld vir soldaat se dood aanvaar’
Kpl. Tebogo Edwin Radebe is vroeër vandeesweek deur rebelle in Mosambiek doodgeskiet terwyl hy en ʼn groep soldate op ʼn helikopter gewag het.
Kleuter verkrag toe man haar na huis lok
Die beskuldigde het die dogtertjie glo ná afloop van die voorval R2 gegee om lekkernye te koop.
Wie gaan Nortjé se skoene volstaan?
Duanne Olivier behoort in die binnebaan te wees om in Anrich Nortjé se plek te speel, maar daar is min dinge in Suid-Afrikaanse krieket wat ’n mens met sekerheid kan voorspel.
Polisie slaan toe op kapingsindikaat
Lede van dié sindikaat kaap gewoonlik voertuie in Mpumalanga en los dan hul slagoffers in Gauteng agter.
VSA keur anti-Covid-19-pil goed
Intussen het Brittanje aangekondig dat kinders tussen vyf en 11 jaar oud nou ook teen die virus ingeënt kan word.
‘Skrikwekkende toename’ in plastiekbesoedeling
Die onlangse Covid-19-pandemie het boonop tot ʼn groter vraag na die eenmalige gebruik van plastiek soos handskoene en maskers gelei.
Eskom waarsku teen dié slenter
ʼn Boetebetalingsproses word in ʼn bedrieglike mediaverklaring uiteengesit.